Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa The President

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Danielle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ontspanne, rustig, mooi, gasvry. Dit is werklik die geld werd. Baie netjies en skoon. Het dadelik welkom gevoel en sal graag weer in die toekoms hier wil bespreek. Al item wat ek net wil noem is dat die stort amper geen water deurlaat nie. Het so bietjie gesukkel om te stort - maar dit is regtig net iets klein wat ek glo hulle gou kan herstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie netjiese en gerieflike akkommodasie. Ons het heerlik gekuier by die gastehuis. Die eienaars bestuur dit self en hul gasvryheid het geen perke nie. Alles is goed onderhou, netjies en skoon. Ons kinders het baie gemaklik gevoel, wat vir ons baie belangrik is. Kan beslis dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anandie
Villa The President
Dankie Johanna, hoop om jul sommer gou weer te huisves. Groete Anandie

Rosslyn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Was lekker rustig en gasvryheid. Ons kuier by die Villa The President van lekker rustig net wat ons gesien nodig gehad het rustigheid en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anandie
Villa The President
Thanks Rosslyn, hope to see you soon. Regards Anandie

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Anandie
Villa The President
Shoe Anton, ek is jammer dat julle die plek te klein gevind het, maar dit is 'n Bachelor Flat soos op die webtuiste aangedui en het van die begin af gesê dat as julle net slaapplek soek en die prysklas in ag geneem, behoort die eenheid te werk. Toe julle arriveer het, het ek vir julle gesê julle moet miskien die Villa met kamers oorweeg, maar julle was tevrede en het gesê dit is al wat julle soek. WiFi was die hele week 'n probleem by ons en julle eenheid is net te ver van die ontvanger wat ek kan dink kan probleme veroorsaak. Ek sal maar in die toekoms sê dat daar geen WiFi vir die eenheid is, want volgens Vox weet hulle ook nie wat die probleem kon wees (om teleurstelling te voorkom). Ek is jammer dat julle muskiete ondervind het, die enigste bron waar hulle kan uitbroei is by 'n fontein wat ver van julle was, maar die water het heeltyd gevloei, en ons het geen probleme by ons gehad. Dankie, ek sal probeer kyk wat ons daaraan kan doen. Ek het reeds 'n waaier in die kamer gesit om dalk met die lugvloei te help. Ongelukkig is daar nie plek om nog 'n tafel vir 'n tas in te bring nie, daarom is daar 'n kas vir klere en leë tasse word gewoonlik bo-op die kas gesit. Ek is regtig jammer dat alles nie was wat julle verwag het nie. Ek hoop egter ons sal julle weer sien. Groete, Anandie

Gerda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Ontspannend. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker. Sou egter die volgende aanbevelings wil maak: 1. Waaier in die kamer. 2. Waar gaste langer as 3 dae bly, 'n ekstra stel/stelle beddegoed en handdoeke. 4. 'n "Flat sheet" op die bed en 'n ligte "throw". 5. Skêr in die kombuis. (Hierdie is van toepassing op die selfsorg eenheid).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anandie
Villa The President
Dankie Gerda vir jou terugvoering, ek waardeer dit opreg. Groete Anandie

Davidine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Most warm and friendly host. Very helpful and went out of her way assisting when my car broke down. Personally drove me to her mechanic. Thank you very much for your hospitality. Would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anandie
Villa The President
Thanks, Davidine, for your reply, I really hope your car is sorted and that it did not cost you an "arm and leg". Looking forward to your next visit, without the stress. Regards, Anandie.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Anandie
Villa The President
Thank you Philip, we really appreciate every comment. Regards. Anandie

Esme V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Perfek. Als was perfek, ons het verblyf benodig op oujaarsaand na 'n aandete langs die strand. Ligging was perfek, netheid tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anandie
Villa The President
Dankie Esme vir terugvoering waardeer dit, dis mense soos julle wat ons help om te kyk waarop ons kan verbeter en wat dalk werk, bly jul was te vrede. Groete Anandie

Lauren D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

It was very relaxing, peaceful and awesome. The environment was very nice, quiet and peaceful. Two minute walk to the beach and the shops are close by. Very safe. We would definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anandie
Villa The President
Layla, dankie vir die terugvoer. Ons hoop om nog vir baie 'n goeie ervaring te gee die jaar. Hoop dis 'n voorspoedige jaar vir jou en jou aanstaande. Groete, Anandie Strauss.

Johan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Wonderlike, rustige ervaring. Pragtige omgewing met puik geriewe, netjies en skoon. Vriendelike eienaar, altyd behulpsaam. Definitief aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anandie
Villa The President
Baie Dankie, Johan, hoop om jul gou weer te sien. Groete Anandie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jonghstraat 9, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd987b655824d635300ac13a13fbaa9931ad37d39b900621f54016e99a7355f0990972549ee1dbfa2d686b265c13d2efb4edd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 9 De Jongh Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.107794 18.822059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang