Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Traka Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Trakas Kuilen Plaas, Prins Albert, 6980, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Traka Cottage is 'n pragtige en bekoorlike huis op 'n plaas, 81 km vanaf Prins Albert in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die idilliese toevlugsoord is perfek vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek ver van die stadsgejaag en wat die rustigheid van die platteland wil geniet.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het sitplek en 'n skuifdeur wat na 'n onderdakstoep met 'n braai-area lei. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad.

Die verblyf bied prentjiemooi uitsigte en 'n rustige atmosfeer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Herman V
Saam met lewensmaat
5.0
Dis 'n absolute moet stop hierdie. Absolute waarde vir geld. Fantastiese plek. Ons het dit ongelooflik baie geniet. Die stilte en natuur. Die blyplek ...
Sien meer
Sep 2024
Pierre K
Saam met lewensmaat
5.0
Best of the best. Baie lekker. Hoogs bevredigend as jy hou van groot oop spasies en geen ander mense om jou nie.
Mei 2024
Justin L
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese belewenis. Lanklaas sulke rustigheid beleef. Kinders het die warmbad geniet, ons het gebraai terwyl dit nog warm buite was en die aand toe...
Sien meer
Mrt 2024
Nico P
Saam met vriende
5.0
Stunning. Stunning. Mooi. Awesome.
Jan 2024
Helene V
Gesin met tieners
5.0
Bly langer! Hierdie is een van daai plekke wat mens in twee geskeur laat: aan die een kant wil mens álmal vertel daarvan en aan die ander wil mens dit...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • N12, Trakas Kuilen Plaas, Prins Albert, 6980, Wes-Kaap
  • Gaste dink Traka Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groot-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Trakas Kuilen Plaas, Prins Albert, 6980, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91ec63bd4ff3375e36dc4ddd2becac8733c41fcc7bd39a851cc8b6c83ef8fbc0f55b3d34ca572895eed64d8439038dc84598?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 N12 Trakas Kuilen Farm 6980 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.952507342073 22.554198134879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang