Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Tropicana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Blacky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Villa Tropicana
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Liza M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M

Fantasties! Sal dit sterk aanbeveel.

Groot dankbaarheid aan Blackie. Baie baie dankie vir jou gasvryheid. Sal def weer daar bespreek. Ongelukkig was daar nie genoeg tyd om die sterk aanbevole ontby te kon geniet nie maar mis dit definitief nie volgende keer! Baie rustig en stil. Presies wat mens nodig gehad het na 7 ure op die lang pad. Beddens heerlik! Storte puik!

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Justine M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Justine M

Nie waarde vir die prys nie.

Nie gemaklike parkeerarea nie. Glad nie privaat nie. Nie eie koffie-area in kamer nie - gesamentlike kombuis.

Jacobus Johannes O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jacobus Johannes O

Not value for money.

The room was clean but very small. I expected a little more for the price. Breakfast was very basic and the sausage was burned. When I arrived it was load-shedding and they did not provide for that. Maybe in the future when you know it's load-shedding, put some flasks with hot water in the rooms. No Wi-Fi code.

Sherice V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherice V

Die diens was uitstekend, gasheer en -vrou is baie vriendelik. Het sommer al klaar weer vir Desember bespreek.

Die kamers is rêrig baie skoon, ek het OCD en vir my was dit uitstekend. Mens kan nie woorde sit op die gasvryheid nie. Ligging van Villa Tropicana is perfek. Hulle sal ons definitief weer sien. Uitstekende verwysing van LekkeSlaap. Julle kan hulle maar met 'n geruste hart op julle webwerf hou!

Celiwe N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celiwe N

Warm welcome, time efficient, clean and safe.

Breakfast was served on time. The suite was always clean, the owners were friendly and welcoming.

Everisto M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Everisto M

It was splendid.

Good sea views. Safe parking and clean rooms.

Maheshperi C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maheshperi C

Good place to relax.

Good service, peaceful.

Jesse P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse P

Breakfast was divine, great hospitality, safe parking and a great place.

Owners friendly, very nice place, will recommend it to anyone.

Sw M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sw M

Swak bestuur.

Die aankoms was baie moeilik, geen antwoord op klokkie buite hek nie, selfoon word toe ook nie beantwoord nie. Ek het later die toeter gebruik om diens te kry. Die dame wat my ontvang het, het nie geweet van my aankoms nie, en dit het voorgekom asof ek haar verontrief het. Die ontbyt word eers vanaf 08:00 bedien en ek het gevra vir 'n middagete-pakkie wat ek kan saamneem. Toe ek later terugkom van aandete af het daar 'n bord koue ontbyt in my kamer gestaan wat ek nie bereid is om te eet nie. Die kamer het 'n baie bedompige, effe stink, reuk.

Tanya D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Die verblyf was baie goed. Kamer mooi en gemaklik. Swembad was skoon en heerlik.

Geriewe was baie goed. Kamer was gerieflik. Badkamer was skoon en groot. Ontbyt was goed. Swembad was skoon en heerlik. Vreindelike ontvangs en goeie warde vir geld.

Louis V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Waarde vir geld! Absoluut die moeite werd.

Jy sal nie sommer beter waarde vir geld kry nie. Eenheid was netjies en skoon. Gratis WiFi. Ontbyt was fantasties. Boek gerus en sien waarom!

Marcel M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel M

We enjoyed our stay in a clean and safe environment with hospitable hosts.

My wife and I agree that Villa Tropicana was good value for money, the family unit was clean and we were happy about the safety aspect because we have children.

Gina H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina H

Will go back there.

Clean friendly and adequate, very friendly hosts, will stay there again. Only comment: showers are better than baths and perhaps, a candle or torch for when there is load shedding. Breakfast was good.

Vivienne L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne L

Baie vriendelik en gasvry.

Baie rustige en pragtige omgewing. Heerlike ontbyt met goeie geselskap.

Carlien K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien K

Netjies en vriendelike diens.

Die Villa is netjies en die diens is baie vriendelik. Sou wasgoeddraad waardeer vir nat handdoeke en swemklere. Verder was dit uitstekende diens.

Onke M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Onke M

Villa Tropicana has two friendly people that make your stay warm.

I had a great time, but didn't know that I had to bring my own amenities. The owners are friendly irregardless of how may days you booked.

Hein R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein R

Baie aangenaam gewees om daar oor te bly.

Die plek is baie goed vir reisende gaste. Baie spartaans, maar baie bruikbaar. Sal weer gebruik indien ek sou reis. Ongelukkig geen braaigeriewe nie.

Pieter V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V

Was lekker.

Baie rustig en stil. Baie lekker plek as jy naby die see wil wees.

Power M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Power M

Great stay!

We enjoyed our stay, great stay.

Jolandie P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie P

Baie vriendelike diens.

Ontvangs baie goed en netjies.

Sarel +welma S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel +welma S

Dit was ontspannend.

Ons was baie gemaklik en het alles gehad wat ons nodig het. Die kos was uitstekend. Ons sal weer van hulle gebruik maak.

Senzo M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senzo M

I loved everything, from the place, the rooms, safety and security.

The place is awesome.

Charlize S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlize S

Heerlik!

Ek en my man het dit baie geniet. Die ontbyt elke oggend was heerlik gewees. Dit is baie netjies en skoon. Ons het gemaklik en tuis gevoel. Sal bietjie langer wou bly!

Illze D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illze D

Wonderlike ondervinding.

Baie vriendelike mense, ons kon inboek voor 2 aangesien ons daar was vir sake en weer voor 2 moes op die pad wees en eers laat sou terug wees by die gastehuis, plek was mooi skoon en netjies kos was uit die boonste rakke, ek sal beslis die gastehuis aanbeveel!

Villa Tropicana se terugvoer

Hi Illze
Baie dankie en hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Llani

Villa Tropicana
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margate-rylaan 4, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOWuy4tW2KiaQsRRO6RB6klEBRc8YJo7eYJrjGNxIR5uWw3xSsB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 4 Margate Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.853362 30.375343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang