Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Valencia

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofview-weg 2, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Valencia bied B&B-verblyf in Pinetown met 'n panoramiese uitsig oor Durban. Die middedorp en New Germany Natuurreservaat is net 3 km ver.

Die lugverkoelde kamers by Villa Valencia is toegerus met 'n TV, yskas en ander selfsorgtoebehore. Valencia beskik ook oor kamers met 'n klein kombuis en 'n sitgedeelte met gemakstoele en tafel.

Alle kamers het 'n balkon, privaat ingang en braaigeriewe. Gaste kan 'n lyfmassering geniet of langs die swembad ontspan. Die sitkamer van Valencia bied 'n verskeidenheid boeke om te lees en 'n speletjieskamer. Gratis parkeerplek word voorsien.

Villa Valencia is in Durban geleë en besienswaardighede in die omgewing sluit in, die Universiteit van KwaZulu-Natal,Sahara Stadium Kingsmead en uShaka Marine World. Bykomende besienswaardighede sluit in die Killie Campbell Africana biblioteek en die Durbanse botaniese tuin.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kloofview-weg 2, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Valencia het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofview-weg 2, Cowies Hill, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmMzliOTNjLWU3ZTctNDNjYS04ZDk4LWMzZDVlMGYxMDAxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 41 5 1 4 2 Kloofview Road Cowies Hill 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.824684692185 30.886260131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang