Villa Verona
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Auge-straat 23, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Verona is in Swellendam, 400 m vanaf Drostdy Museum en 2,8 km vanaf die Swellendam Gholfbaan. Dit bied gerieflike oornagverblyf in 'n ruim en rustige omgewing. Die kothuis is op dieselfde perseel as die eienaar se woning, maar is privaat.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet, bidet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die ruim leefarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die slaapkamer en leefarea lei 'n stoep met 'n vuurput. Gaste kan die sonterras of die piekniekarea gebruik, of uitsigte op die berg en oor die tuin geniet. Gratis, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Auge-straat 23, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Verona het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Auge-straat 23, Swellendam, 6740, Wes-Kaap