Villa Victoria Executive Guest House
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edward-straat 1, Westdene, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R815 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Victoria Executive Guest House is in Benoni en ongeveer 30 km oos van Johannesburg en 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit bied oornagverblyf met 'n Victoriaanse tema waar dit by dekor kom. Die lowerryke tuin het 'n lieflike fontein met 'n dammetjie. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf met 'n antieke tema.
Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat elk of 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed het. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met of 'n stort of 'n bad. Slegs Ann's Cottage en die Mary's Room-eenheid het kombuisies met verhit-en-eetgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan ontbyt in die eetkamer geniet of in die groen tuin rondstap en by die poeletjie ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die gastehuis is lekker naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe, die Korsman-bewarea, restaurante, winkelsentrums, fliekteaters, gimnasiums, snelweë, gholfbane en casinos.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Anamari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Edward-straat 1, Westdene, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink Villa Victoria Executive Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Westdene Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edward-straat 1, Westdene, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang