Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Villekula Eco Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We loved the lodge so much we stayed an extra night. A real gem with its unique style and relaxing ambience. Donkeys, dogs and chickens roam freely and welcome guests on arrival. Daniela and Willie are super hosts quietly ensuring one's comfort and tending to every need. Breakfast is delicious and served on the veranda overlooking a pond with plenty of bird life. A fabulous BnB highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soné G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

We will be back. Ons het 'n heerlike verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthias S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Really lovely ️. Lovely, quaint and friendly reception. Relaxed atmosphere with rescue animals was heartwarming, as well as the pond with viewing deck and table to relax and enjoy the sunset. Decor very creative! Such a friendly hostess, German and English speaking. We only had breakfast, which was tasty, but dinner smelled great too. Bit close to the highway, but frogs in the pond totally make up for it .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maretha H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Baie netjies en skoon. Baie netjies en skoon. Kos lyk heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Aangenaam verras en werklik uniek. Die restaurant wat elke Woensdag tot Saterdag aandetes voorsien, was 'n groot verrassing. Absolute fantastiese kos word bedien en word hoogs aanbeveel. Gasheer en gasvrou is voortreflik en het sonder skroom vroeër ontbyt aan ons voorsien, omdat ons vroeg wou vertrek. Sal die plek oral aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Ongelooflik mooi. 'n Besonderse ervaring. Aards, na aan die natuur en tog ontbreek niks. Alles was puik. Die verblyf, ontbyt en die interaksie met die gasheer en gasvrou. Die diere wat vroegmôre kom groet by die stoepie. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruaan R
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Wat 'n plesier! Unieke en pragtige plek! Willie-hulle het regtig moeite gedoen vir ons. Ons het die aand daar oorgebly om die volgende oggend baie vroeg met 'n resies te begin vanaf Nature's Valley. Hy het ons spesiaal kom haal, spesiale reëlings gemaak om aand- en oggendetes voor te berei en ons weer gaan aflaai!! Die plekkie self is eksentries, mooi en maklik om by uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2022

Heerlike atmosfeer en iets spesiaal. Ons het baie lekker gebly, was vriendelik ontvang. Kamer was gerieflik met 'n pragtige uitsig. Ek sal dit beslis aanbeveel en sal weer daarvan gebruik maak as ek in die omgewing is. Ontbyt wat baie lekker, hulle het selfs die spyskaart vir die aande 'n paar dae vooraf gestuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Des 2022

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

A beautiful setting and a welcoming Daniella. I would definitely stay again. Arrived at our destination to be welcomed by Daniella. A beautiful setting including a gorgeous donkey. Warm coffee set the mood in our quaint room. Nothing was too much trouble to the point that I was loaned a shawl to keep me warm at a wedding I went to as had not anticipated the cold weather. Our stay was too short as just a night spent as close to our venue. Will stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Daniela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Crags BE 18, Langs die N2, 19 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5LAiWpyDIumx6Uhz8tTq1W3R3WCDdHz8DErVazBHUosPUyr8li?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 The Crags BE 18 Off the N2 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.963015239873 23.470196314156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang