Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Villekula Eco Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Daniela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Villa Villekula Eco Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Soné G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soné G

We will be back.

Ons het 'n heerlike verblyf gehad.

Matthias S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthias S

Really lovely ️.

Lovely, quaint and friendly reception. Relaxed atmosphere with rescue animals was heartwarming, as well as the pond with viewing deck and table to relax and enjoy the sunset. Decor very creative! Such a friendly hostess, German and English speaking. We only had breakfast, which was tasty, but dinner smelled great too. Bit close to the highway, but frogs in the pond totally make up for it .

Maretha H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha H

Baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon. Kos lyk heerlik.

Janet S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet S

Aangenaam verras en werklik uniek.

Die restaurant wat elke Woensdag tot Saterdag aandetes voorsien, was 'n groot verrassing. Absolute fantastiese kos word bedien en word hoogs aanbeveel. Gasheer en gasvrou is voortreflik en het sonder skroom vroeër ontbyt aan ons voorsien, omdat ons vroeg wou vertrek. Sal die plek oral aanbeveel.

Ben C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C

Ongelooflik mooi.

'n Besonderse ervaring. Aards, na aan die natuur en tog ontbreek niks. Alles was puik. Die verblyf, ontbyt en die interaksie met die gasheer en gasvrou. Die diere wat vroegmôre kom groet by die stoepie. Hoogs aan te beveel.

Ruaan R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan R

Wat 'n plesier! Unieke en pragtige plek!

Willie-hulle het regtig moeite gedoen vir ons. Ons het die aand daar oorgebly om die volgende oggend baie vroeg met 'n resies te begin vanaf Nature's Valley. Hy het ons spesiaal kom haal, spesiale reëlings gemaak om aand- en oggendetes voor te berei en ons weer gaan aflaai!! Die plekkie self is eksentries, mooi en maklik om by uit te kom.

Werner L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner L

Heerlike atmosfeer en iets spesiaal.

Ons het baie lekker gebly, was vriendelik ontvang. Kamer was gerieflik met 'n pragtige uitsig. Ek sal dit beslis aanbeveel en sal weer daarvan gebruik maak as ek in die omgewing is. Ontbyt wat baie lekker, hulle het selfs die spyskaart vir die aande 'n paar dae vooraf gestuur.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Michelle Y - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle Y

A beautiful setting and a welcoming Daniella. I would definitely stay again.

Arrived at our destination to be welcomed by Daniella. A beautiful setting including a gorgeous donkey. Warm coffee set the mood in our quaint room. Nothing was too much trouble to the point that I was loaned a shawl to keep me warm at a wedding I went to as had not anticipated the cold weather. Our stay was too short as just a night spent as close to our venue. Will stay again.

Fernando T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando T

Quiet and tranquil.

This was such a pleasant stay for my wife and I on our honeymoon. Amazing views from the room and deck. Quite and tranquil and a perfect spot for a weekend escape. The owners was so caring and inviting. They also served an amazing breakfast. I'll definitely recommend this B&B for anyone and will certainly make use of them again in the future.

Maja M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maja M

Beautiful location and lovely hosts.

The rescue donkeys and other animals made it a pleasure plus the breakfasts and dinner were really delicious.

Tania V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Fantastiese verblyf en die kos was uit die boonste rakke!

Ons was verras oor die pragtige en interessante verblyf. Die egpaar laat jou regtig tuis voel en was uiters hulpvaardig. Dit is voorwaar 'n plekkie waarby mens nie verby mag ry nie. Die kos was so smaaklik en geurig.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Crags BE 18, Langs die N2, 19 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5LAiWpyDIumx6Uhz8tTq1W3R3WCDdHz8DErVazBHUosPUyr8li?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 The Crags BE 18 Off the N2 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.963015239873 23.470196314156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang