Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Villekula Eco Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Crags BE 18, Langs die N2, 19 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Villekula is 'n lieflike, unieke gastehuis wat buite die rooster in The Crags geleë is, 19 km vanaf die kusdorpie Plettenbergbaai. Die gastehuis is geleë op 'n erf van 3,2 hektaar wat 'n dam en 'n klein woud insluit.

Verblyf word gebied in 4 gastekamers met individuele temas, elk met 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word, en sy eie en suite-stort. Elke smaakvol versierde gastekamer het sy eie dek en toegang tot 'n privaat tuin.

Aan die gastekamers is 'n klein restaurant wat à la carte-ontbyt bied, wat by die kamertarief ingesluit is. Aandete word op versoek bedien en moet soggens bespreek word; middagete-opsies kan ook gereël word.

Die ligging is ideaal vir diegene wat die Tuinroete en alles wat dit bied wil verken. Gaste kan Nature's Valley, Plettenbergbaai, Keurboomstrand, Tsitsikamma Nasionale Park en die dorpie Knysna besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Daniela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • The Crags BE 18, Langs die N2, 19 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Villekula Eco Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Crags BE 18, Langs die N2, 19 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5LAiWpyDIumx6Uhz8tTq1W3R3WCDdHz8DErVazBHUosPUyr8li?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 The Crags BE 18 Off the N2 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.963015239873 23.470196314156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang