Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Vista

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocky Ridge-weg 2396, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Vista is 'n pragtige helder en lugtige strandvilla wat 'n onvergeetlike ervaring in die hartjie van Bettysbaai bied. Hierdie villa, met sy neutrale kleure deurgaans, stel gaste in staat om te ontspan in hierdie rustige villa, wat dit 'n wonderlike opsie maak om die gewoel van die stad te ontsnap.

Dié dubbelverdieping-villa bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer en nog 'n stort in die vierde badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die lieflike oopplan-leefarea beslaan die boonste vlak en beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek waar almal hul etes saam kan geniet. Langs hierdie eetarea is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n ruim houtdek met 'n buite-eettafel, 'n sithoekie, sonstoele en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die panoramiese see-uitsigte bewonder. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa Vista
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 722

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Rocky Ridge-weg 2396, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Vista het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocky Ridge-weg 2396, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf573e6733621e3e8e7849241eb4533c6f03b75e3a24bc4856f77588c46ce6d31f883affd2ffacb2be8d806df4ee7ee3d1ed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 2396 Rocky Ridge Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.374017 18.892586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang