Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Vista

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Deidre D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Heerlike kuier in Mosselbaai. Ons gesin het oornag in Villa Vista op ons pad vir 'n langnaweek. Ons was aangenaam verras oor die ligging, fantastiese uitsig en die gevoel van weelde wat die selfsorg eenheid aanbetref. Sal vir enige iemand dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Villa Vista
Baie dankie Deidre dat julle Villa Vista gekies het. Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier asb weer.

Yolande V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Rustig en gerieflik. Skoon en netjies. Heerlik gebly. Gerieflik en pragtige uitsig. Jammer geen aanwysings- of naambord nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helmien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Baie trappe, maar die uitsig is die moeite werd. Ons het baie lekker gebly. Lieflike uitsig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jazmine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Beautiful, breathtaking, clean. Villa Vista was breathtaking, room was nice and clean. The view - I have no words to describe it. The lady and Kobus was amazing and friendly. I would recommend Villa Vista to any and everyone. We will be coming back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie lekker. Die views geniet, baie om te doen. Het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Villa Vista
Hi Enrico, we are honoured by your visit and that you have enjoyed your stay. Thank you for your valuable time to rate us, we appreciate it. Hope to see you soon.

Wendy R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Stunning uitsig. Baie netjiese en skoon plekkie, pragtig gemeubileerd en die ligging is baie goed, ry-afstand van die strand en restaurante af. Die veiligheid van ons kar was 'n onsekerheid, moes parkeer op die sypaadjie buite. Daar is baie trappe op na die kamer toe so sal nie aanbeveel vir ouer mense of iemand met gestremdhede nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 24, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf820930bfff82beee9fcbfbc8f9b81e2ae4390dcfa90b0224ac6e6f3be02e64ef9b8dd2e3ec5f0cc4aca22b4f3ca08abd686?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 24 6th Avenue Die Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.180265878647 22.13576478637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang