Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Vista

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Villa Vista
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Deidre D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D

Heerlike kuier in Mosselbaai.

Ons gesin het oornag in Villa Vista op ons pad vir 'n langnaweek. Ons was aangenaam verras oor die ligging, fantastiese uitsig en die gevoel van weelde wat die selfsorg eenheid aanbetref. Sal vir enige iemand dit aanbeveel.

Villa Vista se terugvoer

Baie dankie Deidre dat julle Villa Vista gekies het. Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier asb weer.

Villa Vista
Yolande V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande V

Rustig en gerieflik. Skoon en netjies.

Heerlik gebly. Gerieflik en pragtige uitsig. Jammer geen aanwysings- of naambord nie.

Helmien B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helmien B

Baie trappe, maar die uitsig is die moeite werd.

Ons het baie lekker gebly. Lieflike uitsig.

Jazmine L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jazmine L

Beautiful, breathtaking, clean.

Villa Vista was breathtaking, room was nice and clean. The view - I have no words to describe it. The lady and Kobus was amazing and friendly. I would recommend Villa Vista to any and everyone. We will be coming back soon.

Enrico K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico K

Baie lekker.

Die views geniet, baie om te doen. Het elke oomblik geniet.

Villa Vista se terugvoer

Hi Enrico, we are honoured by your visit and that you have enjoyed your stay. Thank you for your valuable time to rate us, we appreciate it. Hope to see you soon.

Villa Vista
Wendy R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy R

Stunning uitsig.

Baie netjiese en skoon plekkie, pragtig gemeubileerd en die ligging is baie goed, ry-afstand van die strand en restaurante af. Die veiligheid van ons kar was 'n onsekerheid, moes parkeer op die sypaadjie buite. Daar is baie trappe op na die kamer toe so sal nie aanbeveel vir ouer mense of iemand met gestremdhede nie.

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 24, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf820930bfff82beee9fcbfbc8f9b81e2ae4390dcfa90b0224ac6e6f3be02e64ef9b8dd2e3ec5f0cc4aca22b4f3ca08abd686?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 24 6th Avenue Die Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.180265878647 22.13576478637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang