Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Vista

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 24, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Vista bied kamers en selfsorgverblyf en is teen 'n heuwel in Mosselbaai geleë. Die gastehuis kyk uit oor Santos-strand en die hawe, en is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede kan verken.

Verblyf by Villa Vista beskik oor 2 gastekamers en 1 selfsorgwoonstel. Elke gastekamer beskik oor 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het slaapplek vir 4 tot 6 persone en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers, 'n goed toegeruste kombuis om maaltye voor te berei en te kook, en 'n leefarea met 'n slaapbank. Die woonstel beskik ook oor 'n onderdakbraai en vermaakstoep.

Boonop bied die gastehuis gratis WiFi-internettoegang, wasgoeddienste teen 'n ekstra koste, en veilige parkeerplek vir voertuie.

Villa Vista is naby die Bartolomeu Dias-museum, restaurante en die sakekern.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6de Laan 24, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Vista het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 24, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf820930bfff82beee9fcbfbc8f9b81e2ae4390dcfa90b0224ac6e6f3be02e64ef9b8dd2e3ec5f0cc4aca22b4f3ca08abd686?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 24 6th Avenue Die Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.180265878647 22.13576478637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang