Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Vista Bonita 63

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Biddy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 158

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 73 resensies vir Villa Vista Bonita 63
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nico B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Baie lekker gekuier.

Baie lekker huis, baie netjies en baie stil. Lekker groot stoep met 'n lekker braai.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Nico,

Thank you for the great review. It is a very popular villa with amazing views.

Villa Vista Bonita 63
Nicola V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Lekker.

Ons het baie lekker gebly, klein goedjies soos 'n plug naby 'n spieel sal help en 'n kurktrekker. Ons sal definitief weer besoek en die uitsig is baie mooi.

Cecilia B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B

Dit was baie lekker, diens was puik en die woning is top gehalte.

Ons het heerlik hier gebly, die enigste nadeel is dat daar nie 'n spieël in die kamer is nie.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Cecilia,
Thank you for the great review. It is a very popular unit. It has the most awesome views. Sorry about the mirror, there was one so I will check up on that.

Villa Vista Bonita 63
Tumelo N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo N

Great.

Great, except for the fireplace not working and we paid for the gas.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Tumelo,
Thank you for the great review. I spoke to the gas guy and he said the bottle was empty and you just needed to switch over to the other bottle. I will refund you for the gas bottle.
Kind regards
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Ockert K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert K

Baie rustige verblyf met baie stapplek en dinge om te doen in en om die dorp.

Perfekte verblyf vir 'n naweek in Clarens. Billik maar baie netjies met lieflike warm beddens en verder alles wat jy nodig het, selfs 'n wasmasjien en droër. Ons sal vir seker weer hier bly vir 'n naweek.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Ockert,
Thank you for the great review. It is indeed a beautiful home with amazing views.

Villa Vista Bonita 63
Kim M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim M

Nothing.

Nothing to say. Thank you.

Naomi G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi G

Ons het heerlik ontspan in hierdie gerieflike huis en pragtige omgewing.

Villa Vista Bonita 63 is 'n pragtige, baie gerieflike huis met 'n ongelooflike mooi uitsig! Die huis was silwerskoon en netjies, behalwe binne-in die rakke en laaie van die slaapkamerkaste waar dit stowwerig was. Ons sal graag weer hier kom bly.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Naomi,
Thank you for the great review and thank you for informing me about the shelves as I can instruct my assistant to check them.
Kind Regards,
Clarens Bookings
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Philip P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip P

Skoon met mooi uitsig.

Baie netjies en veilige ligging. Hoor net die verkeer op die hoofroete.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Philip,
Thank you for the great review.

Villa Vista Bonita 63
Hein B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B

Baie rustig en stil. Skoon en nodige geriewe beskikbaar. Besonderse mooi uitsig.

Baie lekker rustig en ontspannend.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Hein,
Thank you for the great review. This is one of my popular villas and it has awesome views.

Villa Vista Bonita 63
Sine S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sine S

The best.

I absolutely love the place. It was clean and neat. The beds are so comfortable. I will definitely come back. The kids really enjoyed themselves playing around the braai area.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Sine,
Thank you for the great review. It is one of my popular villas with amazing views.

Villa Vista Bonita 63
Annelize D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D

Julle sien ons beslis weer in die toekoms - DV.

Ons verblyf was aangenaam. Alles baie skoon en netjies. Ons het nie geweet daar is geen afdak of motorhuis nie en dat ons al ons bagasie teen 'n stylte moes op en af dra. Ek dink maar net aan bejaardes en dalk gestremdes. Verhuurders moet ons asb in kennis stel as daar bouers is wat heeldag raas, kap en boor reg langs die huis. Ons het nie vooraf daarvan geweet nie en dit was regtig steurend gegewe die feit dat ons graag die week wou gebruik het om af te sonder van die stad se gewoel. Ons is egter dankbaar vir die natuurskoon en die eenheid wat aan al ons behoeftes voldoen het. Biddy en Yzelle was van groot hulp!

Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Very neat and safe.

We had a great stay at Villa Vista Bonita 63, very neat and safe with great support from everyone. Looking forward to staying there again in the near future.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Johan, thank you for the great review. Villa Vista Bonita is very popular with great mountain views. Kind Regards. Biddy

Villa Vista Bonita 63
Roelien V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Villa Vista Bonita 63 was als wat ons nodig gehad het en die ligging is perfek vir 'n besoek aan Clarens en Golden Gate.

Als was skoon, netjies en in orde. Die opvolg van reëlings was baie goed en het gemaak vir baie gerieflike verblyf. Baie waardeer.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Roelien, thank you for the great review. The Villa is awesome and has amazing views. Kind Regards. CLARENS BOOKINGS - Biddy

Villa Vista Bonita 63
Roselin D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roselin D

See stars

See stars

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Roselin,
Thank you for the great review. It is one of my most popular units with such a great review. You can contact me in the future.
Kind Regards, Biddy.

Villa Vista Bonita 63
Glynis S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glynis S

Convenient and comfortable unit.

It would be great if there was backup to the wifi during load shedding. There has obviously been a leak of some sort in the main bedroom — a repaint of the wall would be good. Some attention could also be paid to how the curtains fit and hang and I know that we are trying to reduce water consumption but the water flow out of the shower roses is very low. Maybe the roses are blocked?

Yolande F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande F

Loved it. Safe. Many routes to walk inside the estate.

Very comfortable house. Plenty of Space. Rooms were great. Beautiful View. Would definitely go there again. Very safe. Close to the shops.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Yolande, thank you for the great review. It is a very popular villa.

Villa Vista Bonita 63
Gabriel A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel A

Skoon, netjiese woning, met prentjiemooi uitsig.

Merk egter daarop dat daar tans bouwerk langs die woning plaasvind, wat ons resensie tans beïnvloed. Die dame wat die verhuring hanteer is puik, want ons het kragprobleme ondervind en sy kon die situasie red alhoewel dit 19h00 in die aand was.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Gabriel,
Thank you for the great review. I am so sorry about the construction near you.

Villa Vista Bonita 63
Linda H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H

Pragtige uitsig! Baie netjies en gerieflike plek.

Baie gerieflike woning. Gaskaggel en ondervloerse verhitting was 'n wenner in die winter!

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Linda,
Thank you for the great review. It does have awesome views. It is a very popular home.

Villa Vista Bonita 63
Mark B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B

A good stay but a few minor issues need to be attended to.

There is a comments book there but it appears as if the comments either aren't read or ignored. A towel per person for 4 days is not enough. No spare black bags for rubbish. Had to buy toilet paper. Candles but no matches. Some decent wine glasses, please. Both gas bottles were empty. The above is just some constructive suggestions. Otherwise, a wonderful stay, a beautiful view, etc.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Mark,
Thank you for bringing those complaints to my attention. I will be making sure that they are rectified. I will be speaking to the cleaners as well.
Kind Regards
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Ilze J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze J

Wegbreek saam met gesin.

Lieflike eenheid, als wat mens nodig het. Daar was wel baie miere in die kombuis, dit kan dalk wees oor hul langsaan nog 'n eenheid bou.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Ilze,
Thank you for the great review. You gave a 4 for cleanliness. Can you tell me more so I can tell the cleaning staff.

Kind Regards.
Clarens bookings.
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Macheli N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Macheli N

Lovely unit in a beautiful estate. Enjoyed it very much.

We loved the unit and the surroundings. Very peaceful and quiet. The view from the balcony is very beautiful.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Macheli,
Thank you for the great review. Villa 63 has awesome views of the Lesotho mountains and the whole of Clarens.

Villa Vista Bonita 63
Vinette J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinette J

Wow.

Die uitsig was fantasties! Beter kan jy nie kry nie. Die villa was ongelooflik skoon en netjies. Sal definitief weer bespreek. Al wat gekort het was 'n swembad maar die omligende aktiwiteite het op gemaak daarvoor.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Vinette,
Thank you for the great review. It really is a lovely unit.
Kind regards
CLARENS BOOKINGS
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Sonet B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet B

Pragtige plek, skoon, luuks heerlike elektriese komberse vir koue nag.

Parkering bietjie klein, net een voertuig. Foto's korrekte voorstelling, mooi netjies en skoon, flits vir beurtkrag was beskikbaar. Ons het heerlik gebly.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Sonet,

Thank you for the great review.
It is a lovely place with great views.

Kind Regards,
CLARENS BOOKINGS,
Biddy.

Villa Vista Bonita 63
Peter C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

What a great place and terrfic back up service from the local agent.

A very well-equipped house with everything in place and very neat and clean.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Peter,
Thank you for the great review. It is a beautiful home with great views.
Kind Regards,
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Ronette C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronette C

Pragtige omgewing met die mooiste uitsig.

Die huis is goed geleë en uitstekend toegerus. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Ronrtte,
Thank you for the great review. It is a very popular villa. Hope to see you back again.
Kind Regards,
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Abrie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie B

Sien onder.

Wegbreek vir 'n naweek.

Ansie G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie G

Baie mooi en rustige omgewing.

Villa Vesta is 5 km vanaf dorpsbedrywighede. So baie stil en rustige omgewing. Net aangenaam om te kan rus na inkopies.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Thank you for the great review. It is situated in a very peaceful position and has awesome views.

Villa Vista Bonita 63
Clifford P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clifford P

Rustig en lekker gekuier.

Die uitsig is pragtig en kon ontspan op die stoep.

Roland M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland M

Ons het baie lekker gewoon, net jammer daar is geen spieëls in die kamer nie.

Sal graag wil sien dat daar ten minste 'n spieel in elke kamer is.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Roland,
Sorry about the mirror. The one in the main room was broken and I must replace it. In the second room there should be one behind the door.
It is a beautiful place with amazing views.

Kind Regards
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Gerrit E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit E

Bitter lekker gewees. Mooi view!

Sal enige tyd aanbeveel.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Gerrit,

I am so glad you enjoyed your stay. 63 Villa Vista Bonita is a lovely home with incredible views of the whole of Clarens and the Lethsto mountains.

Kind regards,
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Thabang M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang M

Goeie waarde vir jou geld.

Baie mooi plek. Pragtige uitsig. Trape benodig net ligte. Dit is baie donker in die nag.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Thabang,
Thank you for your positive criticism.
I have taken it up with the owners about the darkness down the stairs.
Kind Regards,
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Roxanne U - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne U

Relaxing stay in a picturesque setting.

Nice and spacious loft that is kept neat and clean with all the amenities one could need.

Claire G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire G

Was baie lekker, maar.

Clarens Booking moet beter wees met waar om die sleutel af te laai na die tyd. Op hulle e-pos sê hulle gooi dit in die boks langs Posthouse Restaurant, kom daar, geen boks en die kantoor het geskuif. Op hulle e-pos handtekening sê dit dis winkel 9, 720 Main-straat.

Ferdi B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi B

Lekker kuier.

Baie goed toegeruste huis op perfekte ligging. Basiese instandhouding sal dit die perfekte plek vir n wegbreek maak. Gas kaggel wat baie rook in huis veroorsaak het, was die grootste probleem oor 'n baie koue Paasnaweek in Clarens. Ons sal weer terugkeer.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Ferdi,
I am glad you had a good stay. You gave 1 3 star rating for cleanliness. Please let me know where it was not clean so I can improve it.
Kind Regards
Clarens Bookings
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Palesa Q - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Palesa Q

Very safe.

No customer service at all, we didn't get a call about if we were enjoying our stay or not. But overall, the house was very clean.

Dehan B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dehan B

Ons het so lekker gebly dat ons 'n ekstra dag bespreek het.

Ons was aangenaam verras oor die verblyf. Dit was vir ons lekker om daar te bly. Die huis is ruim met twee vol badkamers wat dit baie gerieflik maak. Ons het die hoofslaapkamer ook baie geniet en het nie vir 'n oomblik onveilig gevoel nie. Die enigste nadeel is dat daar nie beskutting vir jou voertuig is nie. Hierdie eenheid het net 'n klein area bo in die straat om te parkeer en ek weet nie hoe kan mens twee voertuie in so 'n area inpas nie. Verder was die verblyf baie lekker, ons het die estate se rustigheid baie geniet.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Dehaan,
Thank you for the great review. Villa Vista Bonita 63 is a special place with great views but the parking is limited. I do manage other houses that you can consider next time.
Kind Regards,
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Michelle R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Amazing service

Biddy, thank you so much for allowing us to spend a magical weekend in Clarens. You were so helpful and arranged everything for me, so we arrived and were allowed into the golf estate with no issues. The house is beautiful, everything is so clean, well looked after. The view is incredible and so so peaceful. I can't wait to come back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing diens.

Biddy, baie dankie dat jy ons toegelaat het om 'n magiese naweek in Clarens deur te bring. Jy was so hulpvaardig en het alles vir my gereël, ons het aangekom en het toegang tot die gholflandgoed verkry sonder probleme. Die huis is pragtig, alles was so skoon, goed na gekyk. Die uitsig is ongelooflik en so so rustig. Ek kan nie wag om terug te kom nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Michelle,

Thank you for the great review. Villa Vista Bonita is a lovely home with a magnificent view. It is very popular.

Kind Regards,
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Lizanne B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne B

Rus en vrede met ’n ongelooflike uitsigte.

Ongelooflik mooi, netjies en stil. Net wat die siel nodig gehaat het. Alles tot ons beskikking.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Lizanne,

Thank you for the great review. It is a lovely place to stay.

Kind Regards
CLARENS BOOKINGS
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Ronel S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Fantasties.

Baie mooi! Regtig lekker gekuier en gerus.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Ronel,
Thank you for the great review. Hope to see you back again.
Kind Regards
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Daniel C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel C

Pragtige en rustige plek. Lekker gerus. Alles was daar, skoon en netjies.

Clarens is ’n pragtige dorpie. Lekker om daar rond te loop. Golden Gate is ’n ongelooflike gesig.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Danie,

Thank you for the great review. Villa Vista is a lovely villa.

Kind Regards,
Biddy.

Villa Vista Bonita 63
Marthie H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie H

The house was neat and clean and beautiful view, we had a great sleep after 12 hours of driving.

See stars.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Thank you so much for your great review. We are glad that you enjoyed your stay.

Villa Vista Bonita 63
Tayla D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tayla D

Heerlike plek, het alles wat mens nodig het en is die perfekte grootte!

Baie netjies, het al die nodige goed. Was baie skoon, al wat sleg was was dat die parkering bietjie ver van die huis af is.

Madeleine V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine V

'n Heerlike wegbreek saam met vriendinne gewees. Goed geleë met 'n fantastiese uitsig. Naby die dorp en baie veilig om te gaan stap.

Heerlike verblyf! Dit was pragtig skoon met 'n mooi uitsig. Die huis is goed uitgelê met mooi kamers en badkamers. Die stoep was die wenner! Heerlike kuiers met 'n pragtige uitsig sal lank onthou word. Die eenheid is naby die dorp en ons kon in veiligheid stap en die buitelug geniet.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Madeleine,

Thank you for the great review. Villa Vista Bonita is a beautiful home with beautiful views. It is a very popular destination.

Kind Regards,
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Leana P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leana P

Heerlike plek.

Daar is net spieëls in die badkamers en nie in die slaapkamers nie. Sal bietjie gemakliker wees as daar 'n spieël in die slaapkamers ook is veral om grimmering aan te sit en hare droog te blaas.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi Leana,

There used to be a mirror in the main bedroom and a guest had managed to break it. I will speak to the owner again ask her to put one up again. I do agree with you that there needs to be a mirror in the bedrooms. Otherwise, I hope you had a good stay.

Kind Regards,
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Frans V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V

Lovely place to stay, very comfortable, very clean and professionally managed.

Thank you very much for a lovely stay.

Wessel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel V

Uitstekend, lekker, gemaklik en baie veilig, netjies en skoon.

Dit was baie netjies, skoon en baie gerieflik. Sal vir seker mense aanbeveel om daar te gaan bly.

Corina G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corina G

Netjies, gerieflik.

Nodig basiese instandhouding, bv. gloeilampe wat nie werk nie en benodig 'n goeie stort-skoonmaak. Andersins baie lekker, sal weer besoek!

Declan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Declan S

Was good.

The only issue was that the gas fireplace ran out of gas and the electric blankets that were advertised were not on the beds.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Thank you for your feedback. Please note that it does not say on the website that there are heated blankets. When I arrived with a spare gas cylinder there was still a full bottle there next to the empty one.

Villa Vista Bonita 63
Anisa G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anisa G

While the accommodation itself was good, cleanliness was a major issue.

Main bedroom not cleaned and linen not changed. Old soiled linen left in a pile on the bed in the main bedroom. Duvet and blanket dirty and stained. Bathroom not cleaned. Towels not replaced. Old wet dirty towels left by other guests left folded on bench. Fridge not cleaned - old items from previous guests left in fridge. Bin not cleaned - old items left in bin. No hand towels. Lounge only seats three. Clean towels left in bedroom were used by the kids, but taken away and kids had no towels for morning shower.

Denise V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Stunning unit.

We enjoyed our stay at Villa Vista Bonita 63 and will definitely book here again. The unit is well equipped with all that is needed and more. Very clean and exact to the pictures online. Beautiful views from the deck, a stone throw away from the centre of town and 20 minutes to Golden gate national park. Only suggestion would be a carport for the very hot summer days.

Michelle V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie netjies en gerieflik.

Die verblyf was uitstekend. Alles was baie netjies, skoon en die huis is baie goed toegerus. Daar word gelet op klein dingetjies wat gewoonlik by verblyf oorgesien word. Die ligging van die huis is baie goed - nie sover uit die dorp nie en hoewel jy jouself tussen ander huise vind, is die omgewing baie stil met 'n pragtige uitsig. Ons sal beslis Villa Vista Bonita aanbeveel en moeite doen om weer daar te bly.

Manish M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manish M

Fantastic place for a family to get away.

The built-in gas fire was out of gas. The backup heater was well stocked. Broke a wine glass accidentally and offered to pay for the breakage when returning the keys. The owner said it's okay, no need to pay. Thank you.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Thank you so much for your review. We are glad that you enjoyed the stay.
We do apologize for the gas to be finished.

Villa Vista Bonita 63
Anton M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Netjiese eenheid met 'n lieflike stoep.

Netjiese tweeslaapkamer-eenheid. Lieflike ruim stoep met n uitsig oor die dorp. Ongelukkig geen motorhuis/afdak, so die voertuie is blootgestel aan die weer. Eenheid is goed toegerus en ons het lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. Hope to see you again.

Villa Vista Bonita 63
Francois L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Villa Vista Bonita 63 sal ons enige tyd aanbeveel. Sal graag weer daar wil bly in die toekoms.

Plek is netjies en skoon, goed toegerus met 'n pragtige uitsig.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Thank you so much for your reply. We are so glad you had a wonderful time with us.

Villa Vista Bonita 63
Marlise B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlise B

We enjoyed the house very much, but the check-in and check-out was done unprofessionally.

My fellow guests and I cannot in good conscious recommend the stay at Villa Vista Bonita 63, not because of the accommodation, but because of the management thereof. The check-in and check-out service or non service was done so unprofessionally that we will do everything in our power to avoid the experience in the future. We were only in Clarens for 24h and we were expected to drive into and out of town to the Golf Estate our selves to check ourselves in and out. When I asked why the lady told me she did not have a car, but then arrived shortly after. She had a bad attitude and no guest has time for this. I do not know what her name was because she didn't introduce herself she just started with her rant about the inconvenience done to her. This was a young 20-something blond individual that called herself the manager.

Ilana B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana B

Lekker bederfnaweek weg.

Ons het heerlik en gemaklik gebly. Die uitsig is fantasties en die huisie het alles wat mens nodig het. Kan nie wag om in die winter te gaan om die ondervloerse verhitting en kaggel te gebruik nie. Baie netjies en is naby aan die dorp maar voel of 'n mens ver weg is.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Thank you for your wonderful review. You will definitely not be disappointed in the winter with the house as well.
Glad that you had a lovely stay.
Looking forward to meeting you again.

Villa Vista Bonita 63
Herkie T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie T

Skoon, netjies, veilig, goeie waarde vir geld en fantastiese ligging.

Villa Vista Bonita 63 is tops. Dis ons tweede keer wat ons hier bly en sal definitief weer teruggaan!

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Dear Herkie,

Thank you for the amazing reviews. 63 Villa Vista Bonita is a lovely place. So happy you had an awesome stay.

Kind Regards,
Biddy - Clarens Bookings

Villa Vista Bonita 63
Helene L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene L

Ideale wegbreekplek.

Dit was regtig baie lekker - alles is daar wat mens moontlik kan nodig kry. Ek sal net regtig mense waarsku dat jy heelwat trappe moet afklim onder na die huis toe, dis teen 'n redelike helling geleë en sal nie ideaal wees vir oumense of mense wat nie heeltemal mobiel is nie. Teleurgesteld dat daar nie 'n motorafdak is nie.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Thank you for your review.

Villa Vista Bonita 63
Chris M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Puik!

Heerlike gemaklike plekkie. Baie netjies en goeie ligging!

Ellen E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen E

Baie netjies. Sal definitief weer terugkom en aanbeveel vir mense.

Mooi netjies en die huis het alles wat jy nodig het. Sal dit sterk aanbeveel. Lekker rustige omgewing.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Thank you for a lovely review.

Villa Vista Bonita 63
Karimma E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karimma E

Gesellig, skoon en heerlik gewees!

Die verblyf wees heerlik, baie goed toegerus, met goeie en vriendelike diens!

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Thank you for your lovely review. It is a lovely house to stay in.

Kind Regards,
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Charmaine L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L

Pragtige, netjiese huis en asemrowende uitsig.

Ons het Saterdag 11 Mei in Clarens gearriveer en die Maandagoggend 13 Mei vertrek. Die huis is baie netjies en skoon, met 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan en berge. Ons het dit baie geniet om op die stoep te sit, wat groot is, met 'n ingeboude braai. Verder het ons baie lekker gebly en geslaap. Die beddens is puik. Ons sal definitief die huis weer besoek en ook aanbeveel vir verblyf.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Good day Charmaine,

Thank you for your great review. It is a lovely home. I hope to see you back soon.

Kind Regards
Clarens Bookings
Biddy

Villa Vista Bonita 63
Ilana K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana K

Perfek

Mooiste uitsig. Baie netjies. Goeie kommunikasie. Gemaklike beddens!

Gerrit E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Perfek.

Skoon, netjies en veilige verblyf. Naby aan al die aktiwiteite in Clarens! Onderdakparkering vir voertuig sal aanwins wees.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Dear Gerrit,

Thanks so much for taking the time to send us this review. We always invite suggestions, so we will pass this on to the homeowner, who will also appreciate your feedback! We hope to see you in Clarens again.

Take good care until then.

Kind regards,
Biddy Webber

Villa Vista Bonita 63
Phillip H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip H

Baie lekker en rustig. Clarens is een van die mooiste dorpies.

Ons het dit baie geniet, sal dit beslis aanbeveel.

Bornman D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bornman D

Baie netjies en perfek vir ons doeleindes.

Sal in toekoms weer probeer om hierdie eenheid te bekom. Ideaal geleë en presies wat ons benodig het.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie.
Ons is so bly julle het alles geniet. Ons sien daarna uit om u volgende keer in Clarens te sien.
Vriendelike groete,

Villa Vista Bonita 63
Jana M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M

Gerieflike wegbreek!

Die huis is vreeslik goed ingerig, veilig en skoon. Baie tevrede!

Rika P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P

Pragtig!

Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Netjies en pragtig!

Herkie T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie T

Uit die boonste rakke!

Villa Vista Bonita was tops. Skoon, netjies en goed toegerus. Ek het my vrou weggevat vir 'n moedersdag naweek en sy was baie beïndruk met die plek, golf landgoed en die uitsig. Ons kan wel aanbeveel dat daar 'n spieël in die hoofslaapkamer geïnstalleer word.

Raymond V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond V

Stunning.

Baie netjiese plek sal definitief weer daar inklok!

Cillié V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cillié V

Fantasties.

Baie netjiese eenheid, was baie beïndruk en sal definitief weer gaan!

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Thank you for your great review. It is a lovely villa.

Villa Vista Bonita 63
Marieta S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta S

Diens is uitstekend. Pragtige huis en wonderlike uitsig!

Dis baie gerieflik om per selfoon of rekenaar te kommunikeer. Die huis is uitstekend gebou. Al wat nog benodig word is lugversorging aangesien Clarens in 'n baie warm streek lê. 'n Afdak vir 'n motor sou ook meer gerieflilk wees aangesien dit baie warm is. Daar is plek daarvoor onder die huis en maklik bereikbaar van die onderste straat. Die geriewe wat die huis bied is silwerskoon en baie netjies.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Hi there Marieta

Thanks so much for taking the time to send this review, and we are always grateful for constructive feedback from guests, as we don't stay in the units, so don't always understand the 'flow' as such, so this is very valuable. I have passed this info onto the home owner's, and will follow up next week regarding 'afdak en parkeering'. The homeowners will visit in the next week or so, and have a look at it. We really hope to welcome you back to Clarens again; so look forward to hearing from you for your next visit.

Kind regards

Villa Vista Bonita 63
Rina V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Asemrowende mooi uitsigte en het alles in blyplek wat mens nodig het. Baie netjies.

Al het ons net 1 nag oorgeslaap het ons gewens ons kon nog langer bly. Baie netjies en huis het alles en meer wat jy nodig het. Really 'n home away from home. Sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie Heather vir jou vriendelikheid.

Villa Vista Bonita 63 se terugvoer

Thanks so much for taking the time to send us a message; we are always super grateful for all feedback, so we really appreciate this!
We also appreciate that you were great guests; and we really want to see you here in Clarens again. As you say, one night is definitely never enough in this area.
Take good care until we see you again.

Kind regards,
Heather Jean

Villa Vista Bonita 63
Vanaf
Vanaf R2 142
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 142
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf Estate 69, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d94341f4f24d5175a4880a74143c47d5c0ae3c1b29aae26ce9be3fb99758ce3a60464ec57294ac8271ed360c3f3a0a509d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 142 per nag, vir 4 mense 73 5 1 5 63 Clarens Golf Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.512962661519 28.430760037048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang