Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Vista Guesthouse

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Luther- en Liliencron-straat, Windhoek, 0000, Khomas
  • Vanaf R2 375 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Vista Guesthouse in Windhoek, Namibië, is 'n ware toevlugsoord weg van die huis en bied gerieflike oornagverblyf.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 7 2-enkelbedkamers wat elk 2 driekwartbeddens bevat en 6 koningingrootte-kamers wat elk met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in. Nie net is die kamers baie ruim nie, maar hierdie instansie bied ook heerlike tuisgemaakte buffet-styl ontbyte. Buite is daar 'n lieflike rustige omgewing met 'n onderdakstoep en 'n swembad waar alle gaste kan afkoel.

Die gastehuis is in 'n stil, gewilde woonbuurt geleë, maar grens aan die sakekern en is net 1,2 km van die middedorp af. Dit spog met die wonderlikste 180-grade-uitsig oor die stadskom na die omliggende hooglande en ongeëwenaarde sonsondergange.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fransette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoek van Luther- en Liliencron-straat, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Villa Vista Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 375
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Luther- en Liliencron-straat, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb376edb7d903d840412bb6566df1c87ee8618507da5919d5c434f3d5a4a8cf9007963eaf5aa0cf794b81079ddf0bbafd529f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 375 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Corner of Luther and Liliencron Street Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.554485043912 17.087702280951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang