Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Vredenrust

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Kevin D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Nice, well managed. Exactly what it says in the descriptions. Pleasant place to stay, clean. Staff were very accommodating to our unexpected late arrival and issues with a trailer we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabet V
1 nag
5.0
Des 2024

Rustig en gemaklik. Heerlik gebly. Daar is alles wat jy nodig het. Die plek is skoon en netjies. Ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneste W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Skoon, stil woongebied, veilige parkering, mooi tuin. Heerlik gebly! Tweede besoek aan Villa Vredenrust.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ek en my vrou het my ouers halfpad in Bloem gekry om ons nuwe puppy op te tel. Heerlik gebly en ons kon lekker braai saam met my ouers. Baie netjies en die tuin is pragtig. Was perfek om ons nuwe puppy op te tel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Sakereis aanbeveel. Skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklike blyplek. Die verblyf was goed gewees. Groter as wat ons verwag het. Ruim tuin in die agterkant. Daar is ook 'n aircon, DStv en WiFi. Baie naby aan die hospitaal. Debonairs en Checkers het plek maklik gekry en afgelewer. Maklik in- en uitgeboek. Sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Verblyf is baie gemaklik. Naby aan al die plekke en winkels wat ons moes besoek. Ons is verwelkom met 'n groot glimlag en gegroet die volgende oggend met vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Modern, homely, clean & comfortable! Arriving late after a long day's travel, Villa Vredenrust was a welcome treat. Modern and homely, clean and comfortable. The ladies that assist with check-in are amazing and very helpful. Certainly on my top 5 list of guest houses. We had booked 2 units and both were fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Safe, clean and comfortable. A very lovely, clean house! It's very suitable for families with 2 kids. The helper, cleaner and gardener are very nice, especially the owner is very friendly. Easy to check in and out. Will come back again if needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie tevrede. Sal vir seker weer daar gaan bly. Al te heerlik aand-ete onder die boom in die tuin geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Smetham-straat 29, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9c04caf220735599dc65517b7d33ca388e551cd82e56f661bd485241d6b9e6cea4d784e0937703dd14d84048a1a457455d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 160 5 1 5 29 George Smetham Street Fichard Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.147204861543 26.178384768717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang