Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Vredenrust

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Heidi L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Sakereis aanbeveel. Skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklike blyplek. Die verblyf was goed gewees. Groter as wat ons verwag het. Ruim tuin in die agterkant. Daar is ook 'n aircon, DStv en WiFi. Baie naby aan die hospitaal. Debonairs en Checkers het plek maklik gekry en afgelewer. Maklik in- en uitgeboek. Sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Verblyf is baie gemaklik. Naby aan al die plekke en winkels wat ons moes besoek. Ons is verwelkom met 'n groot glimlag en gegroet die volgende oggend met vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Modern, homely, clean & comfortable! Arriving late after a long day's travel, Villa Vredenrust was a welcome treat. Modern and homely, clean and comfortable. The ladies that assist with check-in are amazing and very helpful. Certainly on my top 5 list of guest houses. We had booked 2 units and both were fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Safe, clean and comfortable. A very lovely, clean house! It's very suitable for families with 2 kids. The helper, cleaner and gardener are very nice, especially the owner is very friendly. Easy to check in and out. Will come back again if needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie tevrede. Sal vir seker weer daar gaan bly. Al te heerlik aand-ete onder die boom in die tuin geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Absolute vrede en rus. Villa Vredenrust is pragtig, en dit was 'n baie aangename oornag. Julle kan dalk net in 'n e-pos na betaling van die deposito noem wat die korrekte prosedure is vir aanmelding, of het ek dit dalk net gemis? Julle is 'n uitmuntende plekkie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retsedisetswe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Enjoyed. I really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janie B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Netjies. Mooi, skoon en ruim. Parkering is 'n bietjie van 'n uitdaging met 'n SUV.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 978
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 978
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Smetham-straat 29, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cd00049068f286f5f905471fdb6eefec892c9be0e85fbf385e394be591e04a01bd48218af8ff83956539a5cf5d0774b2111?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R978 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 29 George Smetham Street Fichard Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.147204861543 26.178384768717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang