Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Vredenrust

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Smetham-straat 29, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Vredenrust bied elegante selfsorgverblyf in 'n bekoorlike, ruim gastehuis wat oor 'n versorgde tuin uitkyk. Die gastehuis is gerieflik in Fichardtpark, 'n luukse voorstad in Bloemfontein, geleë en is maklik bereikbaar vanaf die N1-hoofweg. Dit is ook naby die Pick n Pay-hipermark en Rosepark Hospitaal.

Verblyf word aangebied in 6 smaakvolle eenhede elk met 'n privaat ingang. Die eenhede beskik elk oor 'n slaaparea, 'n badkamer met 'n bad en stort en 'n oopplan-kombuisie.

Elke kombuisie is met 'n yskas en mikrogolf toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar en ander geriewe sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Bloemfontein Dieretuin, Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, geskiedkundige besienswaardighede en die Bloemfontein Gholfklub in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Adriaan S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike blyplek. Die verblyf was goed gewees. Groter as wat ons verwag het. Ruim tuin in die agterkant. Daar is ook 'n aircon, DStv en WiFi. Baie na...
Sien meer
Aug 2024
Michelle F
Gesin met tieners
5.0
Verblyf is baie gemaklik. Naby aan al die plekke en winkels wat ons moes besoek. Ons is verwelkom met 'n groot glimlag en gegroet die volgende oggend ...
Sien meer
Aug 2024
Louise H
Saam met lewensmaat
5.0
Modern, homely, clean & comfortable! Arriving late after a long day's travel, Villa Vredenrust was a welcome treat. Modern and homely, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Vicky G
Gesin met klein kinders
5.0
Safe, clean and comfortable. A very lovely, clean house! It's very suitable for families with 2 kids. The helper, cleaner and gardener ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Anina M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie tevrede. Sal vir seker weer daar gaan bly. Al te heerlik aand-ete onder die boom in die tuin geniet.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • George Smetham-straat 29, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Vredenrust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Smetham-straat 29, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cd00049068f286f5f905471fdb6eefec892c9be0e85fbf385e394be591e04a01bd48218af8ff83956539a5cf5d0774b2111?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 29 George Smetham Street Fichard Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.147204861543 26.178384768717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang