Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Xanelle Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Villa Xanelle Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mina F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mina F

Heerlik.

Veilig. Vriendelik. Gasvry.

Mina F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mina F

Het 'n welkom gevoel.

Vriendelike diens. Netjies. Veilig.

Erika S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Wow, wow, wow!

Vriendelike diens. Netjiese plekkie in 'n stil buurt.

Menante L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menante L

5 Ster verblyf teen nie-vyfster pryse!

Ons moes op kort kennisgewing ons verblyfdatum vervroeg en Villa Xanelle het onmiddellik ingestem, hoewel dit op 'n vakansiedag geval het. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n baie "homely" ervaring.

Villa Xanelle Guest House se terugvoer

Thank you for the review Menante. It was a pleasure hosting you and we are glad we were able to accommodate your earlier request. We hope to see you again in the near future.

Villa Xanelle Guest House
Amelia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Pragtige en netjiese verblyf, met baie goeie en vriendelike diens.

Pragtige netjiese verblyf met baie goeie en vriendelike diens. Sal graag weer daar bly as ons in Pretoria is.

Villa Xanelle Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het Amelia. Dit was lekker om julle by ons te hê. Sien julle hopelik weer binnekort.

Villa Xanelle Guest House
Amelia V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Pragtige en netjiese oornagverblyf met die heerlikste ontbyt. Sal dit beslis aanbeveel.

Sal Villa Xanelle Guest House beslis aanbeveel.

Jarku B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarku B

Netjies, gerieflik, waarde vir geld.

Ons het al verskeie kere hier oorgebly en is elke keer van vooraf beïndruk met die hele ondervinding. Baie vriendelike personeel en proffesionele diens. Ons sal definitief weer hier oorslaap.

Villa Xanelle Guest House se terugvoer

Baie dankie vir dat julle weer by ons geslaap het Jarku. Ons sien uit om julle weer te sien.

Villa Xanelle Guest House
Jaco Ronel G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco Ronel G

Skoon, netjies en luuks met 'n vriendelike gasheer en personeel.

Ek gaan gereeld Centurion toe en ek moet sê die gaan nou my oornagplek wees. Ontbyt is ook smaaklik en bied goeie porsies en verskeidenheid.

Villa Xanelle Guest House se terugvoer

Baie dankie Ronel. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Villa Xanelle Guest House
Innis B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innis B

Uitstekende diens! Baie lekker gebly.

Huis weg van die huis gewees.

Tereza P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tereza P

Everything we needed, comfortable and clean.

Very kind and understanding host.

Wanda D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D

Extremely pleasant, staff very helpful and accommodating.

We were very happy with the service we received. Breakfast was delicious every day.

Eugenie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie D

Baie mooi en vriendelike diens.

Baie lekker ontbyt gehad dankie.

Johannes H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes H

Baie aangenaam. Personeel het my baie gehelp.

Ek was onkundig om Uber te bespreek maar personeel het my bygestaan om te kan bespreek en gewillig om my vroeër in te neem, indien ek vroeg sou opdaag.

Jarku B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jarku B

Gerieflik en netjies.

Hierdie was ons derde oorslaapgeleentheid by Villa Xanelle en ons sal sonder om te huiwer weer daar bly. Kamers is skoon en netjies en die personeel vriendelik en behulpsaam.

Veronica S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S

'n Aangename vinnige heen en weer.

Ons het net 1 nag oorgeslaap by Villa Xanelle, sal in die toekoms beslis weer daar tuisgaan. Dankie Lina vir die gasvryheid met ons aankoms en heerlike ontbyt. Wian het ook uit sy pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. Dit wat hul adverteer is dit wat jy kry en meer. Baie dankie julle, ons hoop om jul in die toekoms weer te sien.

Petro N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro N

Villa Xanelle was ñ baie goeie keuse. Ons kamer was gerieflik, skoon en netjies. En die ontbyt was heerlik. Ons sal weer daar oorbly.

Baie veilige gastehuis. En die personeel was so vriendelik.

Lucinda C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda C

Pragtige plek. Sal beslis weer daar oorslaap.

Een van die beste gastehuise waar ons al ooit by oorgebly het. Heerlike ontbyt word bedien. Fantastiese, vriendelike personeel. En eienaars natuurlik ook.

Meliska K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliska K

Baie beïndruk.

Ons het baie lekker gebly! Die kamer was ruim, skoon en mooi gemeubileerd. Daar was lekker beskuit saam met die koffiegeriewe en selfs vir ons elkeen 'n sappie en water in die yskas. Die ontbyt wat ingesluit is, was ook heerlik! Ek sal definitief Villa Xanelle aanbeveel!

Grietha D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietha D

Vriendelike diens in 'n baie mooi area.

Baie rustige area en vriendelike en hulpvaardige diens. Sal beslis aanbeveel.

Enid K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enid K

Uitstekende diens. COVID-protokolle streng gevolg.

Ek het heerlik gebly. Die gastehuis was gesellig, baie netjies, goed ingerig en pynlik netjies. Alle behoeftes is aangespreek. Personeel was vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was heerlik en flink bedien. Ek het waardeer dat personeel hul maskers deurgaans gedra het (ek het ook) en dat ontsmettingsmiddel vrylik beskikbaar was. WiFi was effektief en was konsekwent beskikbaar.

Jarku B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jarku B

Puik geriewe, met vriendelike diens en goeie ligging.

Ons het al voorheen hier oorgeslaap en sal vir seker in die toekoms weer. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en die ligging is sentraal en toeganklik. Kan Villa Xanelle met sekerheid aanbeveel.

Seef C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C

Die kos en diens met vriendelikheid was uit die boeke.

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Die ontbyt was baie lekker met die bederfies. Baie skoon en netjies, selfs ons persoonlike handdoeke ook opgehang en die muffins was 'n treat.

Jarku B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jarku B

Vriendelikheid en gasvryheid in 'n rustige omgewing.

Baie goeie ligging en rustige buurt. Die personeel is vriendelik behulpsaam. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Alta C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C

Uitstekend en netjies!

Dankie vir 'n aangename oornag. Fasiliteite was uitstekend en netjies. Ontbyt was 'n treffer!

Villa Xanelle Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou review Alta. Ons is vreeslik bly dat julle dit geniet het hier by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Villa Xanelle Guest House
Robert H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert H

Ons verblyf was gerieflik, spoggerig en netjies, waarde vir geld en veilig.

Ons verblyf was oornag en ons sal definitief weer by Villa Xanelle Boutique Guest House oorbly. Ons was vriendelik ontvang en die kamers is uit die boonste rakke.

Jeanine H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H

Aangenaam.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Mal oor die hond en kat!

Villa Xanelle Guest House se terugvoer

Hi Jeanine, ons is baie bly jy is tevrede met ons diens. Hoop om jou weer te sien.

Villa Xanelle Guest House
Johann B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Baie, baie tevrede.

Ongelooflik mooi en netjies. Baie tevrede met die plek en diens. Sal voorwaar weer daar oornag.

Villa Xanelle Guest House se terugvoer

Hi Johann ons is baie bly jy was tevrede met ons diens. Sien uit daarna om jou weer te sien.

Villa Xanelle Guest House
Erika L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L

Baie goeie waarde vir dit wat jy kry.

Ek was regtig aangenaam verras met die waarde vir geld. Alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar. Baie gasvrye mense. Die kamers is baie netjies en skoon. Sal die gastehuis sterk aanbeveel en het dit my gastehuis van keuse gemaak vir my gereelde besoeke aan Pretoria.

Villa Xanelle Guest House se terugvoer

Dankie Erika, ons is baie bly jy is gelukkig met ons diens. Sien uit daarna om jou weer te sien.

Villa Xanelle Guest House
Bambie D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bambie D

Die geriewe is puik, etes heerlik en personeel behulpsaam en vriendelik.

Dit was aangenaam om by Villa Xanelle Boutique oor te bly. Hulle diens en geriewe was voortreflik en hulle aandag aan detail besonders. Die ligging is perfek vir die doel van ons besoek en die sekuriteit goed. Ons voel nou soos familie en sal beslis terugkeer na hulle toe.

Villa Xanelle Guest House se terugvoer

Dankie Bambie dit was lekker om julle weer te sien. Hoop die bakkie is al uitgesorteer.

Villa Xanelle Guest House
Jaco V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Perfekte ligging vir Wally Hayward Marathon.

Pragtige en gerieflike kamers. Eienaars is besonder gasvry en hulpvaardig. Hoogs aanbeveel!

Jenny F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny F

'n Baie vriendelike gasvrou en gerieflike akkommodasie.

Heerlik gebly, met lekker sentrale ligging. 'n Effense irritasie dat "samples" in badkamer maar skraps was, siende ek aangeneem het dit sal verskaf word. Maar dit sal my nie keer om weer by Josephine te gaan bly nie!

Vanessa S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S

I felt so at home there and enjoyed the quiet and peaceful surroundings.

Friendly, safe, clean and very affordable. I would recommend Villa Xanelle to all my friends and family.

Vanaf
Vanaf R1 115
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 115
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ewald-weg 1022, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c5e1ce1283cdfe0099efa14013434eba0c584cca333180cf68d213054abea5d6b82c87eaede207c1f633102e213035ca7b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 115 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 1022 Ewald Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.848086 28.160861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang