Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Xanelle Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mina F
1 nag
5.0
Mei 2024

Heerlik. Veilig. Vriendelik. Gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mina F
1 nag
5.0
Mei 2024

Het 'n welkom gevoel. Vriendelike diens. Netjies. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Wow, wow, wow! Vriendelike diens. Netjiese plekkie in 'n stil buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Menante L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

5 Ster verblyf teen nie-vyfster pryse! Ons moes op kort kennisgewing ons verblyfdatum vervroeg en Villa Xanelle het onmiddellik ingestem, hoewel dit op 'n vakansiedag geval het. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n baie "homely" ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilene
Villa Xanelle Guest House
Thank you for the review Menante. It was a pleasure hosting you and we are glad we were able to accommodate your earlier request. We hope to see you again in the near future.

Amelia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Pragtige en netjiese verblyf, met baie goeie en vriendelike diens. Pragtige netjiese verblyf met baie goeie en vriendelike diens. Sal graag weer daar bly as ons in Pretoria is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilene
Villa Xanelle Guest House
Baie dankie dat julle by ons gebly het Amelia. Dit was lekker om julle by ons te hê. Sien julle hopelik weer binnekort.

Amelia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Pragtige en netjiese oornagverblyf met die heerlikste ontbyt. Sal dit beslis aanbeveel. Sal Villa Xanelle Guest House beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jarku B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Netjies, gerieflik, waarde vir geld. Ons het al verskeie kere hier oorgebly en is elke keer van vooraf beïndruk met die hele ondervinding. Baie vriendelike personeel en proffesionele diens. Ons sal definitief weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilene
Villa Xanelle Guest House
Baie dankie vir dat julle weer by ons geslaap het Jarku. Ons sien uit om julle weer te sien.

Jaco Ronel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Skoon, netjies en luuks met 'n vriendelike gasheer en personeel. Ek gaan gereeld Centurion toe en ek moet sê die gaan nou my oornagplek wees. Ontbyt is ook smaaklik en bied goeie porsies en verskeidenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilene
Villa Xanelle Guest House
Baie dankie Ronel. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Innis B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Uitstekende diens! Baie lekker gebly. Huis weg van die huis gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tereza P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Everything we needed, comfortable and clean. Very kind and understanding host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 115
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 115
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ewald-weg 1022, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c5e1ce1283cdfe0099efa14013434eba0c584cca333180cf68d213054abea5d6b82c87eaede207c1f633102e213035ca7b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 115 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 1022 Ewald Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.848086 28.160861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang