Villa Zek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Arinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Justin W - Feb 2024
Algehele gradering
Just about perfect for some person a bit less fussy that I am.
Lees meerBruna V - Sep 2023
Algehele gradering
Very nice and quiet place.
Elize F - Mei 2023
Algehele gradering
Baie onpersoonlik.
Villa Zek se terugvoer
Hi Elize, baie jammer om te hoor julle het nie lekker gebly nie. Ons gaste is gewoonlik in ekstase. Dit is baie jammer dat julle nie genoem het van enige probleme terwyl julle hier gebly het nie. Ek sou enige tyd weer verduidelik het hoe om die sonverwarming warmwater stelsel te bedryf as die son nie skyn nie en sou ook iets oor die toilet gedoen het. Die gas was vervang binne 'n uur nadat jy dit gerapporteer het. Volgens jou man wou hy vroeer ry om by die huis te kom. Nie teenstaande die feit dat julle eers betaal het toe julle gery het (instede van by aankoms) is ons kansellasie beleid duidelik op die webwerf gestel as 50% 7 dae voor aankoms en 100% daarna. Dankie vir die opmerking oor die braaigeriewe ons sal dit beter omskryf. Ek is baie jammer om te hoor dat jy ons vele lekker geselsies as onpersoonlik beskou. Groete
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Estherstraat 729, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang