Villa10 on Hugo
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hugostraat 10, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa10 is 'n klein en intieme gastehuis wat in die stil, luukse Durbanville-omgewing geleë is. Dit is die ideale oornagbestemming vir sakelui en vakansiereisigers, halfpad tussen die stad en die Kaapse Wynlande.
Verblyf word gebied in 4 skoon en gerieflike kamers, elkeen beskik oor óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer wat slegs met 'n stort toegerus is. Gaste het toegang tot 'n groot gemeenskaplike sitkamer en draadlose internet. Ontbyt word in die eetarea bedien.
Villa10 is ideaal geleë binne 10 minute vanaf meeste van die winkelsentrums en sakegebiede van Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dit is naby Mediclinic Durbanville en Durbanville Gholfklub. Dit is ook binne 30 minute vanaf die lughawe, Kaapstad CBD, die V&A Waterfront, strande, wynroetes en dorpe soos Stellenbosch en die Paarl.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Faure Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 102
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Hugostraat 10, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa10 on Hugo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hugostraat 10, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang