Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villabikirus

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Feb 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Geelslangweg 2260, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 R1 440 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villabikirus bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n pragtige deel van Marloth Park, waar volop wild in die omgewing rondloop.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers en is op die grondvloer geleë. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n toilet en wasbak. Elke slaapkamer het sy eie lugversorgingseenheid. Daar is een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, een slaapkamer met 'n dubbelbed en nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n koningingrootte-bed. Twee matrasse kan vir kinders voorsien word indien nodig. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die grondvloer het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, lugbraaier en 'n mikrogolfoond. 'n Glasdeur lei na die buitedek om die omliggende area en diere te besigtig. Die sitarea lei na die buite-vermaakarea, kompleet met 'n swembad, ingeboude braai en 'n boma-area. Die gastehuis bied gratis WiFi.

Die huis het gas- en elektriese geisers en stowe, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gerief.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tersia M
5.0
Awesome. Lekker gebly. Sal weer gaan. Kon al die diere gesien het.
Sep 2024
Elize L
5.0
Ons het verskriklik lekker gekuier op die stoep en om die boma. Dit was 'n baie lekker huis. Ten volle toegerus. Alles waaraan jy kan dink, is klaar d...
Sien meer
Mrt 2024
Jacques B
Gesin met tieners
4.8
Awesome. Het die verblyf baie geniet, baie diere om te sien. Die verblyf het alles wat jy nodig kan kry.
Mei 2024
Francis K
Gesin met klein kinders
4.4
Heerlik. Dit was ons tweede keer by Villabikirus en sal volgende keer weer daar bespreek. Die huis is regtig goed ingerig, met alles wat 'n mens benod...
Sien meer
Sep 2024
Karina P
Saam met vriende
4.2
A good weekend trip. I had a great time at Villabikirus. The owner was wonderful over the phone and helpful when we had any doubts. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Geelslangweg 2260, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Villabikirus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Geelslangweg 2260, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37aec37221b1aa496fea69d51c64bf3cfb250544ff5ce3b0cd5541d5033f65289c1d80adb14a5818d91ba922e0056e1deb46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 8) 49 5 1 5 2260 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.344089151889 31.777592580357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang