VillaDeVille
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 76
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Louise H - Jul 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Yvette M - Mei 2024
Algehele gradering
Baie ruim en netjies. Goeie kommunikasie en warm ontvangs ontvang. Elize se ga.
Chantelle B - Apr 2024
Algehele gradering
Huislike atmosfeer.
Sunel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit het gevoel asof ons by familie gekuier het.
Lees meerRiana V - Okt 2023
Algehele gradering
Ons verblyf by VillaDeVille was baie lekker. Ruim vertrekke. Netjies en veilig. Elize en haar dogters het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Cobus M - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige ruim eenheid, netjies skoon en alles wat mens nodig het daarby.
Jayson D - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing host and a spacious cottage!
Werner V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Michiel B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Jan D - Sep 2022
Algehele gradering
Exceptional.
VillaDeVille se terugvoer
Jan en sy pragtige vrou, Elaine en vriende was weereens gaste uit die boonste rakke - altyd 'n plesier om gaste soos hulle te kan akkomodeer - hoop om hulle gou weer terug te sien
Esmari K - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike bekostigbare verblyf.
VillaDeVille se terugvoer
Mees ongelooflikste gaste wat soveel respek het vir mens plek. So ongelooflik skoon en netjies
Esmari, julle was modelgaste en ek hoop om julle sommer gou weer terug te sien.
Eloise L - Jan 2022
Algehele gradering
Ons sal virseker weer by VilladeVille bly.
VillaDeVille se terugvoer
Pragtige gaste..
Hoop om julle weer terug te sien
Lee S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelike diens.
Ronel V - Des 2021
Algehele gradering
All the comforts of home and more.
VillaDeVille se terugvoer
Was so lekker om jou by ons te gehad het Ronel.
Hoop om jou weer terug te sien.
Johann G - Nov 2021
Algehele gradering
Very pleasant, very neat and tidy great and friendly courtesy hostess.
VillaDeVille se terugvoer
Most amazing guests that we have accommodated. Hope seeing them back
Velicia V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie mooi en was baie lekker gewees.
Aileen C - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstaande, top verblyf, ruim en baie skoon.
VillaDeVille se terugvoer
Mees ongelooflikste mense wat ons ontmoet het.
Hoop ons sien julle terug!
Anne-marie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies en Vriendelik
VillaDeVille se terugvoer
Anne-Marie-hulle was van die mees ongelooflikste gaste - hoop om hulle sommer gou terug te sien.
Stacey J - Aug 2020
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
VillaDeVille se terugvoer
It was great accommodating Stacey and her hubby - hope to have them back soon.
Dawid B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly by VillaDeVille, sal enige tyd weer daar gaan bly.
VillaDeVille se terugvoer
Dawie en sy gesin was gaste wat enige gasvrou sal wil akkommodeer, pragtig, hoop om hulle weer terug te sien.
Petro B - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome.
VillaDeVille se terugvoer
It was so nice accommodating Petro/Okkie - hope seeing them back soon.
Vennesa S - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties
VillaDeVille se terugvoer
Venessa en haar gesin is van die mees ongelooflikste gaste wat ons weereens gehad het - voel soos familie - hoop omjulle weer terug te sien - alles wat mooi en goed is vir 2020
Marilise K - Nov 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, was soos eie huis.
VillaDeVille se terugvoer
Liewe Marilise, julle was modelgaste!
Mens het nie eers geweet van julle nie, hoop om julle weer terug te verwelkom.
Bianca K - Okt 2019
Algehele gradering
Very good.
VillaDeVille se terugvoer
Dit was baie lekker met Bianca by ons, hoop om haar sommer gou weer terug te sien.
Natalie C - Sep 2019
Algehele gradering
Ware diamant in die goudstad.
Lees meerVillaDeVille se terugvoer
Wow Natalie, baie dankie vir die groot kompliment - ja ons is al soos familie...baie sterkte met julle seun en die stoei...kannie wag om julle weer te sien nie...
Vicky K - Okt 2019
Algehele gradering
A little piece of heaven.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Stukkie paradys.
VillaDeVille is 'n skat. Waarde vir geld, pragtig versier, gerieflik en baie skoon en netjies. The gasvrou, Elize, is baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Ek beveel dié juweel van 'n plek sterk aan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
VillaDeVille se terugvoer
Dear Vicky, many thanks for the compliment - it was such a pleasure hosting you guys - you were great - thanks for looking after our place - hope seeing you back....
Marcel N - Aug 2019
Algehele gradering
Het so welkom gevoel.
VillaDeVille se terugvoer
Marcel en haar familie/vriende was ongelooflike gaste, hoop om hulle weer terug te verwelkom
Barry S - Jun 2019
Algehele gradering
Wêreldklas.
VillaDeVille se terugvoer
Liewe Barry-julle,
Baie dankie vir die mooi kompliment!
Julle was uitstekende gaste en dankie dat julle so mooi na die Villa gekyk het, hoop om julle weer terug te sien...
Ursula V - Mei 2019
Algehele gradering
Plek is awesome!
VillaDeVille se terugvoer
Beste Ursula,
Dit was so lekker met die meisies by ons - hulle is pragtig! Hoop om hulle weer terug te kan verwelkom.
Groete,
VillaDeVille
Lucas V - Mei 2019
Algehele gradering
Besonderse netjies en stylvolle plekkie. Baie meer waarde as wat dit kos.
VillaDeVille se terugvoer
Lucas en sy lieflike vrou, Wilma was weereens van die mees ongelooflikste gaste wat ons geakkomodeer het, ons het so lekker gesels. Hoop om hulle weer terug te verwelkom.
Debbie S - Apr 2019
Algehele gradering
Weereens wonderlike verblyf!
VillaDeVille se terugvoer
Debbie-hulle was weereens van die mees aangenaamste gaste wat ons gehad het, voel nou al amper soos familie. Weereens dankie dat julle altyd so mooi na die Villa kyk, osn hoop om julle sommer gou weer terug te sien.
Anel O - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflik gaaf en fantastiese verblyf.
VillaDeVille se terugvoer
Anel, julle was weereens seker van die mees ongelooflikste gaste wat ons gehad het - so stil en op hulle plek, nie eers geweet dat daar gaste was nie - hoop om julle sommer gou weer terug te sien - alles wat mooi en goed is met die "Stap"
Danel H - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
VillaDeVille se terugvoer
Danel-hulle was van die mees ongelooflikste gaste. Dankie dat julle so mooi na die Villa gekyk het.
Chene P - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese diens en fasiliteite!
VillaDeVille se terugvoer
Dankie vir die kompliment, ek waardeer dit. Chene-hulle was eerlikwaar so stil, mens het nie eens geweet van hulle nie. Ek hoop om julle weer terug te sien. Baie sterkte met julle atletiek.
Louis B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en ons het tuis gevoel.
VillaDeVille se terugvoer
Dit was ons voorreg om Louis en Minnie vir die 2de keer te kon akkommodeer, hulle is uitstekende gaste en het hulle baie geniet en hoop om hulle weer terug te sien.
Rosa B - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
VillaDeVille se terugvoer
Dit was baie aangenaam om Rosa en haar familie te kon akkomodeer.
Rosa-julle alles wat mooi en goed is vir julle seun met sy atletiek, hoop om julle weer terug te sien.
Eben P - Jun 2019
Algehele gradering
Uiters ruim verblyf met uitsonderlike vriendelike ontvangs.
VillaDeVille se terugvoer
Baie dankie, julle was 'n aangename familie.
Dawid B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly by VillaDeVille, sal enige tyd weer daar gaan bly.
VillaDeVille se terugvoer
Ek was ongelukkig nie persoonlik by die huis om Dawie-hulle te ontvang het nie, was in Kanada en het met die tydsverskil te alle tye probeer om met hulle in kontak te gewees het.
Dankie dat julle so mooi na my plekkie gekyk het en ek hoop om julle weer terug te sien.
Chenéll P - Mei 2019
Algehele gradering
Would definitely recommend!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal dit definitief aanbeveel!
Die eienaar is 'n lieflike dame met 'n gawe vir gasvryheid. Die verblyf is skoon, gemaklik, bekostigbaar, pragtig en 'n algehele baie ontspannende atmosfeer word geskep. Ek sal hierdie plek beslis aan iemand aanbeveel en sal weer in die toekoms besoek indien daar in Germiston verblyf benodig word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
VillaDeVille se terugvoer
Many thanks for the great review Chenell.
Yvonne C - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en welkom.
VillaDeVille se terugvoer
Yvonne en haar familie was uitstekende gaste, hoop om hulle weer terug te verwelkom.
Nicci N - Nov 2018
Algehele gradering
Dis was ongelooflik.
Lees meerVillaDeVille se terugvoer
Hi Nicci-julle,
Baie dankie vir die pragtige resensie, julle was seker van die ongelooflikste gaste wat ons sover gehad het. Ons mis julle ongelooflik baie, het so 'n lekker tydjie saam met julle gehad. Ja, het soos familie gevoel. Alles van die beste vir julle met alles asook vir Sussie, Noenoes mis julle baie!
Armand P - Des 2018
Algehele gradering
Nice, homey and full of character.
VillaDeVille se terugvoer
Liewe Armand, julle was baie aangename gaste. Dit was so lekker om julle te kon akkomodeer, sterkte met alles. Ons hoop om julle terug te verwelkom.
Chris B - Sep 2018
Algehele gradering
Huis weg van die huis af!
VillaDeVille se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment! Ons het die geselsies terdeë geniet en sal julle graag weer terug wil verwelkom.
Sylvia P - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflik ontspannend.
VillaDeVille se terugvoer
Dit was so lekker om julle te kon akkommodeer, julle was uitstekende gaste. Alles wat mooi is vir julle en ons hoop om julle weer terug te kan verwelkom.
Sakkie V - Sep 2018
Algehele gradering
Hoop nie almal ontdek die juweel van 'n plek nie!
VillaDeVille se terugvoer
Liewe Sakkie, wow...wow, baie dankie vir die pluimpie julle was uitstekende gaste..so stil. Hoop om julle gou weer terug te sien..alles wat mooi en goed is vir julle.
Madelein J - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker en so mooi versier!
VillaDeVille se terugvoer
Hi Madelein, baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle terug te sien. Julle was pragtige gaste, so op jul plek.
Debbie S - Jul 2018
Algehele gradering
Dit is regtig 'n awesome plek!
VillaDeVille se terugvoer
Hi Debbie, julle was weereens ongelooflike gaste. Alles wat mooi en goed is vir julle en hoop om julle weer terug te sien.
Hildi H - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, gasvry.
VillaDeVille se terugvoer
Liewe Hildi,
Dit was so lekker om julle by ons te kon ontvang. Dit het gevoel asof ek in my eie ouerhuis was en het so lekker gesels. Julle is wonderlik en ek hoop om julle sommer gou weer terug te kan verwelkom.
Dankie dat julle so mooi na alles omgesien het.
Manie K - Jul 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en goed ingerig.
VillaDeVille se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Manie. Julle was gaste in 'n ander klas as ek dit so mag noem. Dankie dat julle so mooi na die woonstel gekyk het.
Ons hoop om julle weer te sien.
Riana B - Jul 2018
Algehele gradering
Tuis. Het so lekker gebly.
VillaDeVille se terugvoer
Liewe Riana, dit was lekker om julle by ons te kon gehad het, vir die bittere kort tydjie. Baie dankie dat julle die woonstel in 'n puik toestand gelos het. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer terug te sien. Alles wat mooi en goed is vir julle.
Vennesa S - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
VillaDeVille se terugvoer
Dankie vir julle, dit was so lekker om julle terug by ons te kon hê. Julle is ongelooflike goeie gaste, stil en rustig. Hopelik sien ons julle terug volgende jaar.
Avoney B - Jun 2018
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
VillaDeVille se terugvoer
Liewe Avoney, baie dankie vir die kompliment. Ek waardeer dit. Julle was so asof ek my eie kinders om my gehad het, ek is so bly ek kon help. Ek hoop om julle gou weer terug te hê by ons. Alles wat mooi en goed is, en baie sterkte met die studies.
Morne B - Jun 2018
Algehele gradering
The stay was nice a must see and the owner very friendly.
VillaDeVille se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Morne, julle was pragtige gaste en dankie dat julle so mooi na die plek gekyk het tydens julle verblyf, hoop om julle sommer gou weer terug te sien.
Maureen J - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies.
VillaDeVille se terugvoer
Olga, dit was so lekker om julle te kon akkommodeer. Jammer dit was so kort, ons hoop om julle terug te sien in die nabye toekoms. Groete
Machelle K - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige, netjiese en gemaklike verblyfplek.
VillaDeVille se terugvoer
Wow, wow Machelle, baie dankie vir die pragtige "review . Julle was modelgaste nie eers geweet daar is gaste nie so vinnig in/uit. Hoop om julle sommer gou weer terug te sien.
Bruce H - Jun 2018
Algehele gradering
Very impressed.
VillaDeVille se terugvoer
Very, very kind guests. They took care of my place and left it in order and very clean. It has been a big pleasure to host them. These are the type of guests that you always want to host. Bruce, we hope to host you again when ever you are back.
Lize H - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtig, uiters netjies en goed toegerus.
VillaDeVille se terugvoer
Liewe Lize, dit was so goed om jou weer terug by ons te gehad het. Weereens baie dankie dat jy so mooi na die plekkie gekyk het. Jy is 'n absolute modelgas. Hoop om jou terug te sien.
Louis B - Apr 2018
Algehele gradering
Ons is baie tevrede met die gasvryheid en vriendelikheid en sal dit beslis oorweeg om weer daar te bly.
VillaDeVille se terugvoer
Dit was so 'n plesier om Louis-hulle te kon akkomodeer. Uitstekende mense! Het elke oomblik van hulle geniet, hoop om die vooreg te kan he om hulle weer te kan akkomodeer.
Gerald E - Sep 2018
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
VillaDeVille se terugvoer
Hallo Gerald
Dankie vir jou resensie en dit was lekker om gasheer te kon speel vir julle. Wat ek wel sal volgende keer voorstel is, indien julle 'n plekkie bespreek, lees deeglik deur van die uitleg van die plek. Die plek word duidelik bemark as 'n kamer binne in die hoofhuis.
Vriendelike groete.
Elize
Wilbert F - Aug 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik, baie netjies, baie mooi, baie lekker!
VillaDeVille se terugvoer
Liewe Wilbert, julle was baie uitstekende gaste, hoop om julle terug te sien in die toekoms. Dankie dat julle so mooi na my plekkie gekyk het. Alles wat mooi en goed is vir julle.
Annelize V - Des 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut stunning. Kon nie glo die plekkie is so mooi. Selfs die waterbottels was spesiaal. Boonop nog uncapped WiFi, als by prys ingesluit. Hul sien ons vir seker weer.
VillaDeVille se terugvoer
Liewe Annelize-julle,
Dankie vir die mooi resensie.
Dit is jammer julle was so vinnig in en uit maar, vir die kort tydjie wat ek julle gesien het was julle ongelooflike gaste. Ek hoop om julle sommer gou gou weer te sien.
Natalie C - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
VillaDeVille se terugvoer
Liewe Natalie, ek wil net baie dankie sê vir hierdie pragtige kompliment. Julle was net so fantasties, ons het so lekker gesels. Ek hoop om julle sommer gou-gou weer terug te sien.
Mariona S - Okt 2017
Algehele gradering
Verskuilde skat!
VillaDeVille se terugvoer
Beste Mariona,
Dit was ongelooflik lekker om julle te hier te kon akkomodeer, ons het elke oomblik, asook die honde kinders, terdeë geniet. Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Karlien M - Okt 2017
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar gaan oornag, alles baie netjies en pragtig.
VillaDeVille se terugvoer
Karlien en haar gesin was modelgaste wat die plek so mooi opgepas het. Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom!
Marié D - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik.
VillaDeVille se terugvoer
Hi Marie,
Julle was wonderlik! Sien daarna uit om julle weer te sien.
Cielie S - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig en baie verwelkomend.
VillaDeVille se terugvoer
Liewe Cielie,
Was baie lekker om julle by ons te kon hê. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Elize
Melenie P - Jul 2017
Algehele gradering
Cosy and friendly and had everything we needed.
Lees meerVillaDeVille se terugvoer
Wow, many thanks, much appreciated.
Melenie and her family stayed in my cottage but you would have thought no one was there! They kept my place spotless and for that, I have to thanks, this lovely family! I highly recommend them.
Sophia C - Jul 2017
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke!
VillaDeVille se terugvoer
Beste Fia,
Baie dankie vir die pragtige compliment, dit word met opregtheid waardeer. Het so lekker met jou gesels en dit het gevoel of ons mekaar al jare ken.
Sien daarna uit om julle sommer gou weer in die toekoms te akkomodeer.
Antonino P - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasies!
VillaDeVille se terugvoer
Hi Anton,
Dankie vir die pluimpie - julle was modelgaste gewees en het die plekkie so mooi skoon gelaat.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vennesa S - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties. Het baie lekker gebly. Gaan beslis weer daar bly.
VillaDeVille se terugvoer
Hi Vennesa, dit was so ongelooflik lekker om julle daar by ons te gehad het - ek hoop/vertrou om julle sommer gou weer in die nabye toekoms by ons te sien.
Eddie V - Des 2017
Algehele gradering
Baie goed.
VillaDeVille se terugvoer
Eddie-hulle was die mees ongelooflikse familie om te kon akkomodeer. Verskriklik netjies en 'n mens kon maklik met hulle kommunikeer.
Ons hoop om julle weer terug te sien by ons.
Alles wat mooi is vir 2018.
Morne S - Des 2017
Algehele gradering
Huislik en vriendelik en 'n pragtige gedekoreerde eenheid.
VillaDeVille se terugvoer
Baie dankie Morne-julle.
Julle was ongelooflike gaste, enige gasvrou se droom. Julle het so mooi na my plekkie gekyk, sou nie sê daar was mense in nie.
Ek hoop om julle sommer gou weer terug te sien.
Alles wat mooi en goed is vir julle.
Willem Justin N - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelike diens.
VillaDeVille se terugvoer
Beste Justin,
Dit is so 'n groot plesier om jou by ons te hê, ons het jou gesleskap geniet.
Sanet D - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
VillaDeVille se terugvoer
Sanet hulle was baie aangename mense, hulle het die Villa so skoon en netjies gehou sou nooit kon dink dat daar mense in was nie, hoop om julle sommer gou weer te sien.
Lize H - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
VillaDeVille se terugvoer
Dit was so plesierig om julle te ge-akkomodeer het - kan nie wag om julle weer te sien nie......
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moepelstraat, Elspark, Germiston, Johannesburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang