Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VillaDeVille

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Louise H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Home away from home. Pragtige plek en lieflike gasvrou. Elize gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Die woonstel het alles en nog meer. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie ruim en netjies. Goeie kommunikasie en warm ontvangs ontvang. Elize se ga. Heerlike gebly, dadelik tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Huislike atmosfeer. Baie netjiese plek en waarde vir geld. Vreeslik gasvry en alles wat jy nodig het. Sal enige tyd weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dit het gevoel asof ons by familie gekuier het. Ons het heerlik gebly by VillaDeVille! Die woonstel is netjies, skoon en baie ruim met al die geriewe wat jy kan benodig. Elize is so gasvry en het ons sommer dadelik welkom laat voel. Dit is baie veilig met 'n toesluit afdak vir ons voertuig. Ons was spesifiek in die area om by Delville Swembad in Germiston aan die Level 2 swem deel te neem en sal die verblyf beslis aanbeveel. Dis baie naby (so 7km) en die pad daarheen is veilig en nie so besig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Ons verblyf by VillaDeVille was baie lekker. Ruim vertrekke. Netjies en veilig. Elize en haar dogters het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Pragtige ruim eenheid, netjies skoon en alles wat mens nodig het daarby. Gasvryheid is 'n bonus! Soos bo, alreeds genoem in boonste lyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jayson D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Amazing host and a spacious cottage! A very spacious and private cottage with all the self-catering facilities one would need and very secure parking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Ons het lekker gebly. Die plek is baie goed toegerus. Jy het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Fantastiese verblyf. Dis die skoonste, ruimste, bes-toegeruste plek wat ons nog gehuur het. Elize is baie gasvry en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die plekkie is so 10 km van Germiston atletiekstadion, wat ons perfek gepas het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Exceptional. Pragtige plek die ontvangs was uit die boonste rakke ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
VillaDeVille
Jan en sy pragtige vrou, Elaine en vriende was weereens gaste uit die boonste rakke - altyd 'n plesier om gaste soos hulle te kan akkomodeer - hoop om hulle gou weer terug te sien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R399
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R399
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moepelstraat, Elspark, Germiston, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2152741c33e5738a3c8d8d0a7ab95b1f68548a4fe659fcbd69971f3c39e405f681af58782d9244403e27481ef9cd50f9c03b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R399 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 Moepel Street Elspark, Germiston 2193 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.25995 28.22811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang