Village 49
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rotsvyweg 221, The Village, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R3 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Village 49 skuil op die skilderagtige Hoedspruit Wildlife Estate en bied luukse selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne of groepe vriende.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 2 badkamers, een met 'n stort-oor-bad en die ander een met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis bied toegang tot 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Ronnie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rotsvyweg 221, The Village, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Village 49 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rotsvyweg 221, The Village, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo