Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Village Green 49, Greenways, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Golf House is 'n Victoriaanse-styl drieslaapkamerhuis op 'n veilige gholflandgoed in Strand met berguitsigte. Die 24-uur sekuriteitslandgoed is meters van die see af geleë.

Die Gholfhuis is versier om 'n kindervriendelike, huislike omgewing te skep, omring deur 'n 9-putjie-gholfbaan met wandelpaaie, natuurlewe en wye oop ruimtes. Hier kan jy 'n ontspanne vakansie geniet of die Wes-Kaap verken.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 1 met 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en dit beskik oor 'n ontbyttoonbank. Die huis beskik oor 'n eetarea met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Greenways is 'n privaat gholflandgoed aan die pragtige Valsbaai-kus. Die landgoed bied 'n 9-putjie, 3-par gholfbaan, 2 tennisbane en 'n groot swembad vir die eksklusiewe gebruik van die inwoners. Greenways bied ook 'n restaurant in die klubhuis, asook pragtige wandelpaaie langs die strand. 'n Verskeidenheid restaurante is binne 5 km van die Gholfhuis af geleë

Die sekuriteit van die landgoed is uitstekend met 24 uur patrollerende wagte en streng toegangsbeheer. Dit is heeltemal veilig om in die groot landgoed te stap en die see- en berguitsigte te geniet.

Stellenbosch is 20 minute se ry weg en Kaapstad Internasionale Lughawe kan binne 30 minute per motor bereik word.

Strand-winkels en Somerset Mall met bioskope, restaurante en winkels is 'n entjie se ry weg. Die ligging bied ook toegang tot Stellenbosch Wynlande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Village Green 49, Greenways, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golf House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Village Green 49, Greenways, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95736d1224bc359b7d8aeffa10576ce88c815daec0ec6178cd78b8ecf8c136c0aaf771aa8520d8b7b181653a626779cece4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 49 Village Green Close Greenways 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12713 18.8374099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang