Village Lodge Harrismith
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Nicolaas Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 178
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Vandre F - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Corne S - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, goed geleë.
Louise L - Aug 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Village Lodge Harrismith se terugvoer
Thanks a million. Your feedback is very important to us, so do tell your colleagues, friends, or family about us.
Marisa H - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker en gasvry.
Village Lodge Harrismith se terugvoer
Môre, baie dankie vir jou terugvoer en mooi woorde.
Lekker dag,
Village Lodge Harrismith
Carinne B - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon & netjies. Baie lekker gebly. Personeel aan diens was baie vriendelik.
Samir T - Aug 2024
Algehele gradering
Except for the disappointing self-catering unit, it was pleasantly quiet.
Village Lodge Harrismith se terugvoer
Good morning Samir, thank you very much for your honest feedback. While we are not a self-catering lodge, we do provide a microwave and fridge in certain of our executive suites. In future, kindly specify that as a requirement.
Village Lodge Harrismith
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Johannes N - Jan 2023
Algehele gradering
Immaculate and peaceful rest-stop.
Johannes N - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Village Lodge Harrismith se terugvoer
Hello Johannes, thanks so much. We look forward to seeing you soon
Johannes N - Okt 2023
Algehele gradering
Peace and tranquility.
Esther-marie Z - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was goed vir 'n op pad-oornag.
Village Lodge Harrismith se terugvoer
Dankie Esther-marie, dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee. Veilig bly en sien u volgende keer vir 'n lekker slaap by Village Lodge.
Pieter B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Xander V - Jul 2022
Algehele gradering
Fair value for money and provision of services as stated, but customer service could improve.
Village Lodge Harrismith se terugvoer
Dear Xander, thank you for the feedback and rating our facility. It's valuable to get feedback and have great customer service. We will be in contact with you. Thank you for your booking at Village Lodge Harrismith.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Nombuso M - Sep 2022
Algehele gradering
Very bad.
Village Lodge Harrismith se terugvoer
Dear Nombuso,
We do apologize that you had a bad experience with Village Lodge and that in our town the basic services were not available on the night of your stay. We do go the extra mile, incurring extra costs for backup water and electricity. It was just unfortunate that our generator got damaged on the day of 8th of September which meant our pumps were also unusable. Unfortunately, the electricians were only able to fix it the next morning.
If we told you "to go" we do apologise, the tone may not have been correct or the words could have been chosen better. We enjoy having guests with us and delivering the best possible service to our guests.
We've sent a private email to you to try and rectify a situation that was bigger than us and out of our control.
Note, Harrismith was without power since the 6th of September and only got power back late on the 18th of September 2022.
Kind regards,
Village Lodge Harrismith
Johannes N - Okt 2021
Algehele gradering
Voldoende en netjies
Jarita K - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir oorslaap.
John S - Mrt 2021
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
Dewald V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was slegs 'n 'stop over' en het die aand ingebook en die oggend weer uit.
Lees meerWimpie P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Riaan P - Jul 2021
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare verblyf.
Hogard G - Mrt 2021
Algehele gradering
Rooms were very small and no coffee available.
Lerato K - Des 2021
Algehele gradering
Warm and welcoming.
Rene D - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, voldoende vir oornag alleenlik.
Danie L - Jan 2021
Algehele gradering
Het beter verwag.
Anton W - Okt 2020
Algehele gradering
Dit is die regte plek om te oornag.
Charles N - Okt 2020
Algehele gradering
Value for money.
Ben L - Okt 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
Fanie H - Sep 2020
Algehele gradering
Teen die snelweg. Trokke die hele goddelike nag.
Kate M - Mei 2019
Algehele gradering
Thank you for the awesome service.
Christa C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goeie ligging en netjies vir 'n oorslaap op pad na Durban.
Ina B - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Lorraine V - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed geleë.
Matthys H - Mrt 2019
Algehele gradering
Veilige, baie bekostigbare, netjiese verblyf.
Leane D - Aug 2019
Algehele gradering
Slegs oornag.
Anneri P - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie opsie vir reisigers wat net plek soek om hul koppe neer te lê.
Yolandi C - Feb 2019
Algehele gradering
You get what you pay for.
Jan C - Nov 2019
Algehele gradering
Economy rooms nie lekker nie.
Zelda H - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolute minimum facilities.
Wynand H - Des 2018
Algehele gradering
Die gasvrou het ons baie welkom laat voel en die verblyf was aangenaam.
Wicus V - Des 2018
Algehele gradering
Goed geleë en gerieflik.
Lilian N - Des 2018
Algehele gradering
Very convenient for a quick stop over.
Pw N - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies. Vriendelike diens.
Raynier Johann V - Aug 2018
Algehele gradering
The reception staff were more than helpful.
Evan O - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies en mooi.
Magrietha D - Mei 2018
Algehele gradering
Gemaklik met alles wat ek nodig het vir een nag se oorslaap.
Samkelo M - Okt 2018
Algehele gradering
It was good and safe.
Lynn K - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie keuse om te oornag op pad na die kus.
Martha V - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Paul B - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld.
Antonette D - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies.
Astri C - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap bo-op die verblykte ou linne.
Mariska K - Des 2018
Algehele gradering
Goed geleë.
Charl P - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker warm geslaap na drie nagte in 'n tent.
Piet C - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker.
Corrie K - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was baie goed.
Joan S - Okt 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf vir 'n vinnige oorslaap.
Danie R - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, verkeer op N3 raas net baie.
Andre M - Mrt 2018
Algehele gradering
Was lekker om te oornag op ons pad Port Alfred toe.
Johan D - Feb 2018
Algehele gradering
Goeie een nag oorslaap.
Deon P - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Rika N - Jun 2018
Algehele gradering
Die heerlikste bed.
Lees meerErnst Arnold W - Nov 2018
Algehele gradering
Gemiddeld.
Estelle M - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Lees meerTheuns S - Mei 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld. Wel lekker geslaap!
Lees meerAlbert V - Mrt 2018
Algehele gradering
Vir mense sonder bagasie.
Lees meerRupert B - Jun 2018
Algehele gradering
Glad nie waarde vir geld nie.
Francois D - Mei 2018
Algehele gradering
Verblyf baie basies.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Hermina F - Sep 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld, 2 kamers van die 3 bespreek kon glad nie slaap nie a.g.v. die lawaai in aangrensende kamers.
Lees meerEzra R - Sep 2018
Algehele gradering
Security was an issue and the overall look was that of low maintenance.
Andries V - Des 2017
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het om oor te slaap.
Sandra L - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Patrick & Joan H - Nov 2017
Algehele gradering
I enjoyed the stay and all the services promised were provided and found acceptable.
Wian W - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Desmond R - Okt 2017
Algehele gradering
Puik bekostigbare verblyf!
Willem R - Jul 2017
Algehele gradering
Pleasant stay.
Jacob K - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik en ekonomies.
Willem S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker aangenaam, skoon en netjiese oornagverblyf.
Mariann O - Apr 2017
Algehele gradering
Veilig, netjies, stil.
Dirk V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker plek met wonderlike bestuurder.
Desiree B - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlik lekker geslaap.
Anjolize B - Feb 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelik.
Jenny S - Feb 2017
Algehele gradering
Friendly with everything I needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelik met als wat ek benodig.
Ek het regtig my verblyf geniet. So gemaklik. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marieta B - Des 2017
Algehele gradering
Vir die R250 p.p. wat ons betaal het was dit die moeite werd.
Vivette O - Nov 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Annatjie W - Okt 2017
Algehele gradering
Gerielik en genotvol.
Susan V - Jul 2017
Algehele gradering
Received a warm welcome.
Yolandi M - Jun 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Jannie M - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras, inaggenome die prys, voldoende aan my vereistes onder omstandighede.
Retief H - Apr 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Jan C - Nov 2017
Algehele gradering
Goeie ontvangs. Sal hou van waaier of lugreeling in kamer en ook yskas.
Riaan J - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon en gerieflike oornaggeriewe.
Abri N - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en vriendelike diens!
Lida S - Aug 2017
Algehele gradering
Veilige en gerieflike oornagverblyf.
Faan G - Mei 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Jacques V - Okt 2017
Algehele gradering
Mooi en netjies.
Anandi R - Mei 2017
Algehele gradering
Perfek geleë vir 'n middewegstop in Harrismith!
Nokuthula N - Mei 2017
Algehele gradering
I was impressed with the room cleanliness and a comfortable bed.
Henny V - Jan 2017
Algehele gradering
Veilige plek om te oornag.
Thea V - Nov 2017
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Annatjie W - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Carla H - Okt 2017
Algehele gradering
Reg vir oornag.
Charlotte L - Mei 2017
Algehele gradering
The place is well looked after and the caretaker was welcoming and friendly.
Clive P - Mrt 2017
Algehele gradering
Perfect for overnight.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfek vir oornagverblyf.
Lekker bed, skoon en net.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Renè M - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig
Andre K - Des 2017
Algehele gradering
Was average but not bad.
Hettie V - Sep 2017
Algehele gradering
Verblyf was goed.
Lees meerBetsie S - Okt 2017
Algehele gradering
Was skoon en netjies binne.
Ilse F - Des 2016
Algehele gradering
Was baie aangenaam en die ontvangs was so vriendelik!
Kobus B - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Annetjie V - Nov 2016
Algehele gradering
Ideale, bekostigbare oorslaapplek met vriendelike mense!
Cindy R - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelik. Behulpsaam. Regtig 'n plesier om daar te oornag!
Sonja V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie netjies en rustig!
Debbie P - Sep 2016
Algehele gradering
Perfekte oornagblyplek.
Louise V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon oorslaapplek. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.
Meryl T - Mei 2016
Algehele gradering
A pleasure to sleep over ─ beds extremely comfortable and cosy. Great host, neat garden area and enough safe parking for all the motorbikes and cars.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Plesier om te oornag. Die beddens is gemaklik en knus. Uitstekende gasheer, netjiese tuin en genoeg veilige parkeerplek vir al die motorfietse en motors.
Enige iemand wat slaapplek soek in en om Harrismith - ek beveel Village Lodge aan! Die restaurante is naby en alhoewel die N3 naby is, hoor mens geen verkeersgeraas deur die nag nie. Dis net 'n plesier om daar oor te bly!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lynette V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie knus en veilig.
Santie F - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Holly R - Apr 2016
Algehele gradering
Relaxed and comfy.
Anushka V - Apr 2016
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, naby die snelweg, perfekte oornag "stop and go"!
Jurie D - Apr 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Johan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangename oornagverblyf.
Johan B - Feb 2016
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n veilige en skoon tuiste.
Laetitia B - Feb 2016
Algehele gradering
Nice stop between Durban and Joburg.
Jaco V - Des 2016
Algehele gradering
Winskoop vir oornagverblyf.
Hendrik M - Jun 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrye ontvangs en oornagverblyf. Skoon en netjies.
Marna F - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie mooi en skoon verblyf, vriendelike ontvangs.
Jan C - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Japie V - Okt 2016
Algehele gradering
Perfek vir oornagdoeleindes.
Nokka F - Jul 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld, beslis aanbeveel vir 'n aandjie oorslaap.
Elsje J - Mrt 2016
Algehele gradering
Geen probleme nie!
Marein B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, verseker 'n oorslaap opsie!
Philichia B - Feb 2016
Algehele gradering
Wonderlik.
Abrie V - Jan 2016
Algehele gradering
Netjies en 'n veilige oornagplek.
Christine L - Okt 2016
Algehele gradering
Die blyplek was netjies en skoon.
Lizelda G - Aug 2016
Algehele gradering
Skoon veilige oornagplek op die roete na Durban.
Gerald V - Jun 2016
Algehele gradering
Kamer: ekonomies, basies, maar skoon en gerieflik. Niks meer nodig vir oorslaap nie.
Corrie B - Apr 2016
Algehele gradering
Baie goeie Idee om hier oor te slaap as jy KwaZulu-Natal toe reis.
Fouche L - Mrt 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Elsje J - Apr 2016
Algehele gradering
Koud en onpersoonlik.
Andries B - Jul 2016
Algehele gradering
Unreasonable.
Lees meerMaureen C - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik skoon en vars.
Lyzette V - Des 2015
Algehele gradering
Goeie oornag-akkommodasie.
Henny V - Des 2015
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plek met vriendelike bestuur.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Yvette V - Okt 2015
Algehele gradering
Ons sal beslis weer en weer en weer daar bespreek!
Edith M - Sep 2015
Algehele gradering
Ek sal enige tyd weer hier bespreek.
Aletta V - Aug 2015
Algehele gradering
Pragtige, netjiese verblyf.
Simone L - Aug 2015
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap op pad kus toe.
Jaco M - Jul 2015
Algehele gradering
Great!
Dirk M - Aug 2015
Algehele gradering
Baie netjies.
Leoni S - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker gebly!
Chenette S - Aug 2015
Algehele gradering
Kamers is smaakvol ingerig met goeie gehalte linne.
Franeli B - Aug 2015
Algehele gradering
Goeie diens, vriendelike personeel.
Isaac D - Jun 2015
Algehele gradering
'n Goeie slaapmatras en skoon eenheid. Het een aand oorgeslaap.
Zandra D - Apr 2015
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en ons is goed ontvang. Ons het laat aangekom en dit was nie 'n probleem nie. Die kamers is pynlik skoon.
Andre V - Des 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
George R - Jun 2015
Algehele gradering
Aan te bevole.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stuartstraat 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang