Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Village Mews 8

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Mariaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlike skoon veilige blyplekkie. Adres goed sigbaar en geen probleem om plekkie te kry nie. Ons het heerlik gebly, plekkie is skoon en netjies en sal ek dit aanbeveel sou iemand vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda Louise
Village Mews 8
Hi Mariaan. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en sien uit daarna om dit weer in die toekoms te kan doen. Groete en bly veilig. Village Mews Span

Johan Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Bakgat akkommodasie! Dit was net wat ons gesoek het. Lekker ligging en uitstekende woonstel, alles wat ons nodig gehad het was daar. Net een negatief, hulle sê Sedgefield is 'n slow town, maar die tyd het gevlieg. LOL.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda Louise
Village Mews 8
Johan, we're so glad that you had a great time. You're welcome back anytime! Stay safe until then. Regards.

Aeysha D
1 nag
4.4
Mrt 2024

It was our home away from home, had everything you could need on holiday. We loved it! Pleasantly surprised. Did not expect the kitchen to be that well equipped. Great location. Friendly neighbours and staff. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda Louise
Village Mews 8
Thank you so much. We're glad that you enjoyed your stay and look forward to being able to host you sometime soon. Regards and stay safe.

Hugh G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Very relaxing and peaceful. We had a relaxing, peaceful stay where the shops were just across the road. Just a disappointment that 1 or 2 restaurants were unable to function when load shedding was in effect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindie O
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Jan 2023

Nie so aangenaam nie. Woonstel is skoon en netjies. Die slaapbank is oud en nie skoon nie. Geen ekstra linne, kussing en duvet vir slaapbank nie. Geen skottelgoedsponsie. Te min skottelgoedseep en toiletpapier.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Linda Louise
Village Mews 8
Hi, Lindie My apologies for the inconvenience. The agent had unfortunately lost the key to their storage cupboard and did not bring this to my attention until after your departure; else, this would never have happened. Please accept this as my personal apology, and I would be happy to make up for this inconvenience should you have a next stay with us. Regards, and take care.

Steven B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Baie lekker. Was baie lekker. Sou beter gewees het as daar skoonmaakdienste was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda Louise
Village Mews 8
Hi Steven I am glad that you enjoyed your stay. Daily cleaning services are available at an additional cost and can be implemented at your request( as quoted on our property information). Regards and stay safe and we look forward to be able to accommodate you and your group again sometime soon.

Adelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Rustige plekkie waar mens heerlik kan kuier. Dit is 'n baie gerieflike plek. Alles is skoon en netjies. Daar's ook duidelike aanwyssing wat waar is en wat om met die vullis te doen. Heerlik gekuier op die balkon. Dis ook sentraal geleë vanwaar ons die omliggende plekke kon besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda Louise
Village Mews 8
We're so happy that your enjoyed your stay and we look forward to accommodate you again in the not too distant future. Stay safe and well.

Maryna N
Kort verblyf
4.2
Jan 2022

Was so rustige gevoel en veilig. Ons het so baie plekke besoek en is baie goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Linda Louise
Village Mews 8
Baie dankie . Ons is bly dat U die verblyf genies het en ons sien uit daarna om U weer in die toekoms kan huisves. Groete

Hendrik D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Des 2022

Klein balkon. Onvoorbereid. Moes terugry om sleutels te soek. Die eenheid was skoon, maar nie voorbereid vir ons aankoms nie. Die balkon is baie klein. Als wat jy benodig vir vakansie is daar.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Linda Louise
Village Mews 8
Hi Hendrik. Apologies that such important communication regarding the key collection was overlooked. We value feedback such as yours so that we can improve on oversights. What made you feel like the property was not ready for your arrival? Regards,

Ian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2020

Netjies met baie onverwagte ekstras. Die eenheid is netjies en skoon met aparte badkamers vir die twee slaapkamers. Die eienaar het moeite gedoen om te vir seker dat elke besoeker tuis voel deur baie ekstras in die eenheid te plaas, insluitend sonbrand-olie, 'n strandsambreel en bordspeletjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda Louise
Village Mews 8
Baie dankie vir die mooi woorde, en is bly dat jul die verblyf geniet het, en sien uit daarna om weer binnekort vir U gesin te kan huisves. Groete, bly gesond en veilig.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linda Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vinkstraat, Village Mews 8, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAykyQbhG7osvcDDYPkAVTddEKOFWZLShmgh7a06cUHaccqaa55Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Vink Street 8 Village Mews 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.012919660118 22.80007182209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang