Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Village Square 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gibb-straat, Eenheid 3 Village Square, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Village Square 3 is 'n kontemporêre woonstel sentraal geleë in Plettenbergbaai en bied pragtige see-uitsigte. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n gesin of vriende wat verblyf naby die kus wil hê.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie slaapkamer maak oop op die patio. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, ook toegerus met 'n stort.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, dubbeloond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi.

Die leefarea maak oop op 'n patio met sitplek buite en draagbare braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek binne die kompleks en sal 'n entjie vanaf winkels, restaurante en Lookout Beach geleë wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Gibb-straat, Eenheid 3 Village Square, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gibb-straat, Eenheid 3 Village Square, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9ce7015ef6867d6edc9f3fa932921bd5cb374ed854fc9dcad5f61751d0ee08b7e22bcd074d5ec71c30584600d3a801b0a7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) Gibb Street Unit 3 Village Square 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.052881008624 23.372545497098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang