Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VillaMeeu

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Christa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gaan bly gerus daar! Fantasties! Baie netjies en goeie kommunikasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Dit was rerig 'n lekker vakansie, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mawethu P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Safe and neat establishment. The host was very friendly, establishment was very neat and impressive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Gerieflik en baie netjies. Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raeesha T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

It was well. It was a good stay, just a bit far from the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rita And Aalwyn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Baie lekker, netjies en skoon. Baie lekker, stil en sentraal. Daar is egter 'n behoefte aan 'n haardroër vir die vroue en ook sal 'n spieël in die badkamer help. Die gasplaat is 'n wenner! Die TV het net die eerste aand gewerk, daarna kon ons nie weer sein kry nie. Dit kon dalk die uitsending gewees het. Baie lekker bed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeremy F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Uniek in sy eie styl. Die woonstel is geskik vir vakansiegangers.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Mei 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfekte vakansie. Fantastiese gasheer/gasvrou. Alles baie goed ingerig. Ons het 2 weke hier gekuier en alles was van uitstaande gehalte! Verseker gaan ons weer soontoe. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2023

Quite bewildered. Very friendly and helpful hosts. They really went out of their way to assist us. Unfortunately, I can't say the same after we left and the host message me to ask whether my daughter and I "by accident" packed in 2 towels and a hairdryer. This left me totally shocked and disappointed as by no means can you by accident pack in 3 items. The towels were later found with no apology. Our stay was good but unfortunately, the incident left a sour taste.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R785
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaar-straat 25, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeae4933296574fbb652cbb374ed146945eddc73607aa8ec1539fd897527c63a07892f4eb115b820aae6d11b2cdf34932bba8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 25 Wassenaar Street Vyf Brakke Fonteinen 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.135594780069 22.093468507922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang