Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VillaMeeu

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir VillaMeeu
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Christa P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P

Gaan bly gerus daar!

Fantasties! Baie netjies en goeie kommunikasie!

Kobus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie lekker.

Dit was rerig 'n lekker vakansie, ons het dit baie geniet.

Mawethu P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mawethu P

Safe and neat establishment.

The host was very friendly, establishment was very neat and impressive.

Gerhardus D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus D

Gerieflik en baie netjies.

Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon.

Raeesha T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raeesha T

It was well.

It was a good stay, just a bit far from the shops.

Rita And Aalwyn P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita And Aalwyn P

Baie lekker, netjies en skoon.

Baie lekker, stil en sentraal. Daar is egter 'n behoefte aan 'n haardroër vir die vroue en ook sal 'n spieël in die badkamer help. Die gasplaat is 'n wenner! Die TV het net die eerste aand gewerk, daarna kon ons nie weer sein kry nie. Dit kon dalk die uitsending gewees het. Baie lekker bed.

Jeremy F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy F

Uniek in sy eie styl.

Die woonstel is geskik vir vakansiegangers.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ronel E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E

Perfekte vakansie.

Fantastiese gasheer/gasvrou. Alles baie goed ingerig. Ons het 2 weke hier gekuier en alles was van uitstaande gehalte! Verseker gaan ons weer soontoe. Baie dankie.

Celeste S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste S

Quite bewildered.

Very friendly and helpful hosts. They really went out of their way to assist us. Unfortunately, I can't say the same after we left and the host message me to ask whether my daughter and I "by accident" packed in 2 towels and a hairdryer. This left me totally shocked and disappointed as by no means can you by accident pack in 3 items. The towels were later found with no apology. Our stay was good but unfortunately, the incident left a sour taste.

Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R785
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaar-straat 25, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeae4933296574fbb652cbb374ed146945eddc73607aa8ec1539fd897527c63a07892f4eb115b820aae6d11b2cdf34932bba8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 25 Wassenaar Street Vyf Brakke Fonteinen 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.135594780069 22.093468507922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang