Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VillaMeeu

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaar-straat 25, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R785 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

VillaMeeu is op die eienaar se perseel in Vyf Brakke Fonteinen, SeemeeuPark, Mosselbaai geleë. Hierdie gerieflike eenheid spog met 'n moderne ontwerp en besonderse aandag aan detail.

Die eerste eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, eenplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi word voorsien.

Die tweede eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Gaste in die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n WiFi en 'n TV in. Daar is ook 'n motorhuis vir 2 voertuie.

Die woonstel is naby die pragtige strande en natuurlike besienswaardighede van Mosselbaai geleë. VillaMeeu is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike en stylvolle verblyf in een van die mees skilderagtige dele van Suid-Afrika.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir VillaMeeu
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Wassenaar-straat 25, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink VillaMeeu het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaar-straat 25, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeae4933296574fbb652cbb374ed146945eddc73607aa8ec1539fd897527c63a07892f4eb115b820aae6d11b2cdf34932bba8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 25 Wassenaar Street Vyf Brakke Fonteinen 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.135594780069 22.093468507922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang