Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ville Agape

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Annelise B
1 nag
5.0
Mrt 2023

Dis die tweede keer wat ek oorslaap by Villa Agape, dis 'n perfekte plek om te stop as mens ver reis. Mariaan-hulle se gasvryheid is uit die boeke! Ek reis gewoonlik alleen met 'n 10-maande-oue baba en dit stel my gerus op die lang reis om te weet dat ek by Villa Agape oorslaap. Mariaan en Pierre gaan uit hulle pad uit om dit so gerieflik as moontlik te maak terwyl hulle mens jou eie spasie gee. Ek kan dit regtig voorstel vir enige iemand wat ver reis en kyk vir 'n plek om 'n aand of twee oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Ons het lekker geslaap op Coldstream. Het 'n naweek wegbreek gehad vir 'n troue. Ek het my fiets saamgevat en kon die area en die Bloukranspas met my fiets verken. Ek het baie negatiewe kommentaar gelees omdat die plek naby 'n saagmeule geleë is. Dalk omdat ons daar was oor naweek het dit my glad nie gepla nie. Plek was skoon en netjies. Dis jammer die Bloukranspas aan die Oos-Kaap kant is so vervalle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theuns B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Baie lekker. Angenaame persoone en baie gasvry. Lekker fietsryplekke kan Bloukranspas deurry van daar, baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dick V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Baie goed vir 'n oornag. Eienaars baie gasvry en die plekkie baie gunstig vir 'n oornagstop vir 2. Die plek was bietjie van die normale roete af, maar nie te ongunstig nie. Baie rustig vir 'n goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ontspanne en gesellig. Ons het net een aand oorgeslaap, maar dit was baie lekker. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunice M
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Des 2022

Was baie lekker en gasvryheid uitstekend. Was met eggenoot en vriende daar, ons het dit vreeslik geniet, baie privaat en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Willem C
1 nag
4.2
Mei 2021

In my ondervinding - beste in hierdie prysklas. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Diane B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2021

Mixed feelings. Location was a bit if a shock. Right and I mean right next to a soot spewing and noisy sawmill. Very welcome hosts even though they weren't expecting. Did give us a bottle if wine as an apology. Has to wait for them to clean the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Uitstekend, rustig en welkom. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik, ons het dadelik soos familie gevoel. Kamers is netjies en gerieflik. Ontbyt was heerlik. Dankie Mariaan, ons sal beslis weer kom kuier, dit is absoluut die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Professioneel en huislik. Diens was uitstekend. Skoon en die eiendom is goed onderhou. 'n Mens voel gemaklik en tuis. Ek sal hulle weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Rye 1, Coldstream, Tsitsikamma, 8611, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8pXg3Mj0fLFNJoebkqmGgg5I7YJkxBu0pX2eFmqLtsSpTc41iT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 1 De Rye Coldstream 8611 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.96613500502 23.719123530094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang