Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ville la'Rina

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Annelie N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Best view. The host was friendly. Had the best view as shown in the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Mall rats vir 'n naweek. Absoluut 'n pragtige plek, goed toegerus en asemrowende uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-roy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

I had a fantastic time at Ville la'Rina. It was a wonderful experience that I won't soon forget!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noelene B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Amazing! Spectacular! Beautiful view, friendly staff. The owners woke up especially early to meet my sister and me. Really a beautiful place with very friendly people. If you need a place to clear your head and just breathe, this is the perfect place to do so, or to make beautiful memories with loved ones!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Ons sal beslis weer wil kom. Larina en Herman is aangenaam en so hulpvaardig. Dis 'n jammerte ons kon nie langer bly nie. Die uitsig is asemrowend! Die elektriese kombers en gasverwarmer, die beskuit en die melk in die yskas was regtig die ekstra myl wat ons nie verwag het nie. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Comfortable. Comfortable, excellent location in proximity to Panorama medical facilities, great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize K
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

It was a perfect stay. The hosts went out of their way to make it for me as comfortable and homely as possible. Even got some nice homemade soup when it was very cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2021

It was a wonderful stay, welcoming and friendly staff. I really felt at home. I will be my go to stay when I am in Cape Town. I will be returning very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Monique K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Lekker naby aan die Panorama Medi-kliniek. Netjies en skoon. Eienaars is behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karyke S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Ongelooflik! Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Pragtige uitsig! Ligging is lekker sentraal. Toegerus met als wat benodig word. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Herman En Larina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 790
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Keurboomsingel 122, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MjE3ODhiLWFkMzItNDg4NS1hNmRjLWZjMmQ4ZWI4NjJjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 122 Keurboom Crescent Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -33.872009 18.584331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang