Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ville la'Rina

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Keurboomsingel 122, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 790 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ville la 'Rina is 'n stylvolle en moderne woonstel in die Kaapstadse voorstad Plattekloof. Die eenheid is op die eienaar se perseel geleë en bied pragtige uitsigte oor Tafelberg en Kaapstad. Die verblyf het sonkrag vir beurtkrag.

Die eenheid op die tweede verdieping het 'n privaat ingang wat met 'n trap toeganklik is en akkommodeer 2 volwassenes met 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n slaapbank vir 'n kind en 'n net-kindbed. Die oopplan-badkamer is toegerus met 'n stort, verhitte handdoekrelings, wasbak en toilet, en is deel van die kamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, induksiestoof, ketel, broodrooster en kooktoebehore. Die eenheid beskik oor 'n TV, DStv, gratis WiFi en lugversorging. 'n Swembad, braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Durbanville Gholfklub, Tygervallei en Canal Walk Winkelsentrums, Tafelberg, GrandWest Casino en Kaapstadse strande in. Ons is ook stapafstand vanaf Panorama Mediclinic en die naaste winkelsentrum.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Ville la'Rina
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Herman En Larina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Keurboomsingel 122, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ville la'Rina het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Keurboomsingel 122, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MjE3ODhiLWFkMzItNDg4NS1hNmRjLWZjMmQ4ZWI4NjJjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 122 Keurboom Crescent Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -33.872009 18.584331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang