Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villefranche

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunset-laan 96, Villefranche-kompleks, Sandton, 2196, Gauteng
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villefranche is in 'n veilige kompleks in Lonehill geleë. Dit is sentraal geleë in die Fourways-omgewing, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is stapafstand vanaf Fourways-kruising, Fourways Mall, Monte Casino, restaurante en supermarkte. Die eenhede is naby die N1 William Nicole-snelweg vir maklike verbinding met enige deel van Johannesburg en 16 km van Lanseria-lughawe af.

Verblyf word gebied in 3 woonstelle met wisselende slaapvermoë. Elke eenheid het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbyt-eiland met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis strek na die sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank en 'n TV gemeubileer is.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en die kompleks het 24 uur-sekuriteit.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Vanessa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Sunset-laan 96, Villefranche-kompleks, Sandton, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Villefranche het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunset-laan 96, Villefranche-kompleks, Sandton, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c0379c781b6bfea3237acde0c75832f02d2d8d730446ddb4da5d28de09205a0cedf1de7c061488eca01ee1830215a0dd50a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 96 Sunset Avenue Villefranche Complex 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.013808457644 28.013881415154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang