Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villefranche

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunset-laan 96, Villefranche-kompleks, Sandton, 2196, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villefranche bied bekoorlike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Lonehill in die Fourways-omgewing. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en is stapafstand vanaf die winkelsentrum, Casino, restaurante en supermarkte. Dit is ook naby die N1 William Nicole-snelweg vir maklike toegang tot enige deel van Johannesburg en die verblyf is 16 km vanaf Lanseria Lughawe.

Verblyf word in 3 woonstelle gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en beskik oor 'n eiland met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die kompleks het 24 uur-sekuriteit.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sunset-laan 96, Villefranche-kompleks, Sandton, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunset-laan 96, Villefranche-kompleks, Sandton, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee604384d7284c423d6a2fa86f85c97a6e0ad9cf1acf3dfd28d25a074ce2d3b998cc3fdf968c2882aa65ec6aa9e626c4dbf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 96 Sunset Avenue Villefranche Complex 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.013808457644 28.013881415154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang