Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villelodge Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Villelodge Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Klaus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus V

Kon van daar alle besienswaardighede in en om Lüderitz besoek.

Ons kon lekker ontspan. Het wel 'n stoepie gemis.

Samantha S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

'n Heerlike onvergeetlike ervaring.

Dit was fantasties. Het niks gekort nie. Personeel uiters vriendelik.

Hannelie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Gerieflike en netjiese verblyf. Goeie ligging.

Gerieflike en netjiese verblyf. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Kayla N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla N

Wonderlik.

Margaret en Frits is wonderlik. Baie behulpsaam en gaan altyd die ekstra myl om jou welkom te laat voel en te help met jou vakansie.

Lionel L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel L

Beste ontspanplek in Lüderitz.

Baie lekker gebly, omgewing stil en kalm. Vriendelike diens en eienaar van die akkommodasie is 'n baie vriendelik. Ek beveel die akkommodasie aan as die beste in Lüderitz.

Chadley M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chadley M

Awesome stay, wish I could've stayed longer.

Awesome hosts, they welcomed us with open arms! They provided everything we needed for our braai and also informed us of what to do in Luderitz. Such a pity we didn't stay longer. I was just surprised that our neighbour kept complaining about noise, even when I was just making breakfast and no one else was even up.

Anton J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J

Sal definitief weer terug gaan Lüderitz toe en weer by Villalodge bly! 5-ster-diens.

Mense was besonders gasvry, en het baie plaaslike dinge aanbeveel, soos eetplekke, ens., wat ons verblyf nog lekkerder gemaak het!

Cecil J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil J

Value for money.

Villelodge has everything that you need - it is exactly what it says on the tin! Only recommendation is that they replace the signpost or mark the driveway to the property more clearly. We arrived late at night and missed the entrance at first.

Magriet H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet H

Goeie oornag verblyf.

Goeie en skoon geriewe. Vriendelike ontvangs. Sal enige iemand aanbeveel vir 'n oornag verblyf.

Barry K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barry K

Heel lekker.

Heel lekker goeie en vriendelike ontvangs. Sou net 'n motorhuis verkies het.

Chris B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Lekker. Margaret is 'n gawe gasvrou.

Lekker gerieflike verblyf. Nie die beste ligging in Lüderitz nie, maar ons het lekker gekuier.

Chris H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H

Heel aanvaarbaar vir ons behoefte.

Was heel gepas vir ons behoefte.

Karien R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien R

Vriendelike diens en baie behulpsaam.

Inligting is ook verskaf t.o.v. besienswaardighede. Baie dankie.

Heila V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V

Sien sterre, uitstekend.

Die akkommodasie was uitstekend en die ontvangs was vriendelik en kry 5 sterre. Kon heerlik braai die aand en lekker saamkuier in 'n ruim braai area.

Johan F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Heerlik gebly. Sal dit aanbeveel.

Sien sterre.

Johan A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Benodig niks meer nie.

Dis regtig eersteklas verblyf en diens. Lekker stil en ruim, baie goed toegerus.

Teresa A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa A

Baie vriendelike diens en netjiese, goedkoop verblyf.

Vroutjie wat ons gehelp het, is baie vriendelik, profesioneel, baie deeglik, als mooi verduidelik en selfs op 'n kaart eetplekke ens. aangewys. Baie goedkoop, oulike en netjiese blyplek met alles in wat nodig is, selfs 'n klein kluisie vir waardevolle items. Ideaal geleë. Veilige parkering. Sal defnitief vir enige iemand aanbeveel. 10 uit 10 vir diens en verblyf.

Villelodge Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is altyd opgewonde as iemand die moeite waardeer wat Imelda insit om gaste te verwelkom. Sal dit so aan haar deurgee.

Villelodge Accommodation
Anita V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Oulike oornagplek.

Het ons oornag hier geniet. Baie goeie en skoon geriewe. Baie vriendelike bestuur! Groot eenheid met oorgenoeg spasie vir 4 volwassenes en 'n kleuter. Goeie oornagplek in Luderitz!

Helena H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena H

Skoon verblyf.

Baie mooi netjiese skoon verblyf. Kamers is netjies en plek is goed gelëe in hoofstraat. Baie vriendelike gasvrou en gasheer met baie inligting beskikbaar oor Luderitz.

Adele G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

Pragtige, skoon en netjiese plek. Ons is baie vriendelik ontvang.

Die plek is skoon en netjies. Sy het ons ook baie gehelp met voorstelle van wat om te doen en waar om te eet.

Thinus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Ongelooflike gasvryheid en 'n netjiese, skoon blyplek.

Mens kan sien wanneer iemand trots en passie het vir wat hul doen en dit is presies wat ons ervaar het by Villelodge. Jy kan nie verkeerd gaan om by hulle oor te bly nie.

Corne S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Skoon en netjiese verblyf.

Vriendelike personeel, skoon en netjiese verblyf met veilige parkering.

Esja O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esja O

Perfekte oornagplek!

Perfekte plek om te oornag in Luderitz. Het alles wat mens benodig, dit is veilig en diens is uitstekend. Ons sal nooit iewers anders bly as ons die dorp besoek nie.

Pieter F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Netjies!

Uitstekende beddegoed en heerlike koninggrootte-bed. Kort net klein stoel vir sit en waterglas/beker vir tandeborsel in badkamer, dan is alles 100%!

Helene K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helene K

Uitstekend.

Baie vriendelike ontvangs. Alles wat jy nodig het na 'n lang reis.

Roelf D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf D

Netjiese, skoon akkomodasie, perfek vir 'n oorstop in Luderitz.

Villelodge se akkomodasie is skoon en netjies. Die eenhede is goed toegerus en is ideaal vir 'n oorstop om Luderitz te verken. Die akkomodasie is geleë op die uitwyke van die dorp op die hoofroete soos mens Luderitz binnekom in 'n stil area.

De Villiers B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Villiers B

Baie behulpsaam, vriendelik en plek baie netjies.

Die span is baie vriendelik en opreg. Ons het ons baadjies daar vergeet en hulle het gereёl met van hul gaste om ons baadjies af te lewer by Grunau op ons pad terug na SA. Die fasiliteite is baie skoon en die gasvryheid is natuurlik. Dankie Villelodge vir ons kuiertjie by julle.

Villelodge Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende terugvoering De Villiers. Dit was ons plesier om sulke oulike gaste soos julle te akkommodeer. Ons is bly om te kon help met die baadjies. Gelukkig het Wilma en Chris, ons ander amazing gaste, onmiddelik ingestem om te help. Hierdie industrie is heerlik oor mense soos julle!

Villelodge Accommodation
Hanna W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna W

Ons het slegs 'n naweek daar oorgebly, maar was baie beïndruk met die plekkie.

Villelodge is skoon, bekostigbaar en een van die min oornagplekke met 'n gemaklike bed.

Eretzima M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eretzima M

Gerieflik, netjies en skoon. Goeie gasvryheid.

Al drie die kamers is baie mooi en gerieflik.

Tessa O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa O

Baie lekker, mooi kamers.

'n Bietjie moeilik om te vind, maar andersins uitstekend. Vriendelike ontvangs.

Esja O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esja O

Fantasties.

Definitief waarde vir geld gewees. Perfek vir 1 nag verblyf op toer.

Anna-rita K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-rita K

Warm, vriendelike diens.

Ons het net een nag daar geslaap. Ons het die kleinste eenheid (budget) bespreek wat hulle het. Ons het besluit om te kyk hoe klein dit regtig is en dan te vra om op te gradeer en sou die ekstra gelde betaal. Toe ons die plekkie sien, was ons heel tevrede, alles was daar wat ons nodig gehad het vir een nag se oorslaap. Ten spyte dat ons besluit het om die budget-plekkie te hou, het hulle sonder enige verder koste in 'n groter blyplek geboek. Dit was baie verwelkomend om op die deur 'n mooi blomme bordjie te kry wat së: "Baie welkom Mnr en Mev Kroukamp". Ons sal met graagte weer van hul diens gebruik maak. Baie dankie!

Alma D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma D

Baie goeie waarde vir geld. Definitief aanbeveelbaar.

Die kamer is pragtig en baie netjies. Dit is ruim en het als gehad wat ons vir 'n oornagfasiliteit nodig gehad het. Wat egter uitgestaan het, is die vriendelike ontvangs van die personeel. Sy het ons voorwaar so welkom laat voel.

Freek G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek G

Net oorgeslaap, maar dit was 'n rustige omgewing.

Nie die eienaar self ontmoet nie, maar die personeel was vriendelik en behulpsaam. Het ook inligting oor die dorp en besieningswaardighede met ons gedeel.

Hannes P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P

Uit 'n ander wêreld.

Puik diens van die oomblik wat ons daar aangekom het. Ons naam op die eenheid se deur met ons aankoms was baie spesiaal.

Fanie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie M

Wat 'n oase as jy uit die duine kom en jy word so hartlik ontvang, voel of jy die personeel al jare ken.

Baie vriendelike en hulpvaardige personeel, het jou inligting verskaf wat in om om Lüderitz te doen, verblyf was uitstekend. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Francois N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N

Great service.

Enjoyed the stay, clean and friendly service received.

Frikkie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie S

Baie rustig.

Skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Het dit net in die aand gebruik as slaapplek. Was baie rustig.

Chaneen V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaneen V

Rustigheid vanself.

Ons is baie vriendelik ontvang by Villelodge. Hulle het pragtige chalk bordjies op elke kamerdeur wat jou verwelkom en somer dadelik laat tuis voel. Die eienaars is baie behulpsaam en gee jou verwysings na die al besienswaardighede in die dorp met 'n kaart om jou te help jou rigting te vind, kom handig te pas. Die verblyf is skoon en netjies. Elke kamer het koffiegeriewe met 'n lekker beskuit daarby as 'n bonus. Die area is rustig en stil. Ons sal beslis weer hier bly.

Villelodge Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese terug voering Chondre! Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het!

Villelodge Accommodation
Lettie T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie T

Absoluut fantasties!

Ferdi en Margaret is 'n wonderlike gasheer en gasvrou! Hierdie is seker die beste waarde-vir-geld akkommodasie waarvan ons al ooit gebruik gemaak het. Niks is te veel moeite nie, die plekkie is skoon, netjies, gemaklik, naby die dorp en ek sou hulle 6 sterre gee as ek net kon! Dankie vir die heerlike twee dae daar by julle, ons sal beslis terug wees!

Villelodge Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terug voering Lettie. Ek sien nou eers jou boodskappie. Ons is bly julle het dit by ons geniet. Hoop om julle weer eendag te akkommodeer!

Villelodge Accommodation
Jolanda H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda H

Fantasties.

Personeel het moeite gedoen om ekstra gaste te akkommodeer. Aangename ervaring, sal weer van Villelodge Accommodation gebruik maak.

Villelodge Accommodation se terugvoer

Liewe Jolanda

Baie dankie vir die mooi terug voering. Ons is bly julle het dit by ons geniet! Ek is jammer ek kom nou eers terug na jou, maar sien dit nou eers.

Villelodge Accommodation
Helen S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen S

Baie aangenaam.

Die ingang na Villelodge laat 'n mens wonder oor hoe die verblyf gaan wees. Verrassend was dit netjies, skoon en het spierwit beddegoed. Pragtige badkamer en lekker warm water. Eienaar en personeel baie vriendelik. Alles wat mens nodig het.

Villelodge Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terug voering Helen.
Ons is bly julle het lekker by ons gebly.

Villelodge Accommodation
Vanaf
Vanaf R530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werftstraat 111, Burenkamp, Lüderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ1Lo8m4z4atJw2IXsRnHAslo0zS1233mOdzm8U6tip5wCYtQS6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 111 Werft Street Burenkamp 0000 Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.652351 15.157267
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang