Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villelodge Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werftstraat 111, Burenkamp, Lüderitz, 0000, Karas
  • Vanaf R530 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villelodge bied gehalte selfsorg-verblyf teen bekostigbare tariewe in die hawedorp Lüderitz in die Karas-area in die suide van Namibië. Lüderitz is ’n hawe wat rondom Robert Harbour en Shark Island ontwikkel is en die dorp is bekend vir sy Duitse koloniale argitektuur wat in die rotse van Diamond Hill gebou is. Die dorp bied ook die Lüderitz Museum wat inligting oor die dorp se myngeskiedenis uitstal asook die plaaslike en natuurlike geskiedenis.

Villelodge is ideaal vir dié wat lief is vir kamp en wat graag die die tent wil verruil vir die gemak van ’n gastehuis, sonder om die begroting te oorskry van die reisiger wat verkies om meer geld op ervaring as verblyf wil spandeer. Villelodge bied skoon kames met matrasse van goeie gehalte, katoen perkallinne en warm storte.

Verblyf word in ’n Gesinskamer, Kamer met 2 enkelbeddens en ’n Sakpaskamer gebied. Elke kamer het ’n en suite-stort, TV met DStv-hotelpakket en gratis WiFi.

Die Gesinskamer het sy eie kombuisie en die Kamer met 2 enkelbeddens en Sakpas-kamer deel die gebruik van ’n gemeenskaplike kombuis met ’n yskas, stoof, mikrogolfoond en wasbak. Daar is ’n gemeenskaplike binnebraai-kamer en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gavin C
Saam met vriende
5.0
Worth another visit, when the wind is calmer. It was very nice, quiet and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Santie D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, skoon en gerieflike verblyf. Die plek was skoon, netjies en die bed was gerieflik. Linne was skoon en vars. Ons is toegerus met 'n kaart van ...
Sien meer
Sep 2024
Tharina M
Gesin met klein kinders
5.0
Het lekker gebly, alles was skoon. Baie skoon en goeie ligging.
Sep 2024
Klaus V
Saam met lewensmaat
5.0
Kon van daar alle besienswaardighede in en om Lüderitz besoek. Ons kon lekker ontspan. Het wel 'n stoepie gemis.
Jun 2024
Samantha S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Heerlike onvergeetlike ervaring. Dit was fantasties. Het niks gekort nie. Personeel uiters vriendelik.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Werftstraat 111, Burenkamp, Lüderitz, 0000, Karas
  • Gaste dink Villelodge Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lüderitz Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werftstraat 111, Burenkamp, Lüderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ1Lo8m4z4atJw2IXsRnHAslo0zS1233mOdzm8U6tip5wCYtQS6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 111 Werft Street Burenkamp 0000 Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.652351 15.157267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang