Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villiera Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Llewellyn P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Very lovely stay. Will return. This was truly an amazing place to stay at. The pictures do not do the accommodation justice. It is really a breathtaking place that is suitably centrally located. Should we return to Douglas in the future, we will definitely return to the accommodation. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige eenheid en heerlik warm. 10/10 Baie dankie. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Alles wat ons nodig gehad het. Ons het lekker gebly. WiFi-wagwoord was nie beskikbaar in die kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melody J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Uitstekende verblyf! Villiera Gastehuis het ons verwagtinge oortref! Dit is 'n besonderse plekkie! Die mooiste tuine, smaakvolle en duursame meubels en dekor. Hulle was ook baie gaaf om spesiaal vir ons 7-jarige 'n bedjie in die kamer te plaas. Ons is spyt dat ons nie langer daar kon bly nie, regtig die moeite werd, en verbasend hoe baie aktiwiteite daar in die omgewing is. Douglas is 'n pragtige skoon dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Ons het lekker geslaap. Ons het in die donker aangekom en gesukkel om die ingang te sien. Daar kan gerus 'n lig by die naambord opgesit word. Die kamer is netjies en skoon. Ons kamer no 6 is net nie op 'n lekker plek nie, want dit is langs die kombuis en oorkant die wassery. So vroeg was daar al 'n geraas. Sou eerder in een van die voorste kamers gebly het. Dalk moet julle 'n vloerplan insluit sodat mens kan sien waar die kamers is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend! Heerlik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend. Heerlik verblyf, gastehuis is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasiese. Was 'n fantasiese plek om by oor te slaap. Veral as jy met 'n motorfiets daar opdaag. Kamer is groot. Mense is besonders vriendelik. Definitief die plek om by oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen A
1 nag
5.0
Nov 2023

Fantastiese fasiliteite, en baie vriendelike bestuur. Wonderlike verblyf. Baie skoon, netjies en vriendelik. Sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Uiters gerieflike verblyf. Die kamer was, soos altyd uiters gerieflik, skoon en netjies. Ons bly altyd heerlik by Villiera Gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowkerstraat, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4MTg3MjQ2LWZkMGQtNGI3ZC05OTYzLTZlYjIxYjcwYWI4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Bowker Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.052371320966 23.767609298229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang