Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vin Suite

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Patricia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful apartment and host, centrally located. A wonderful stay. Centrally located and great attention to detail. The apartment is beautifully renovated and details like bottled water, rusks, milk in the fridge and fresh flowers added to our enjoyment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

'n Bolandse juweel wanneer dit by verblyf kom. Hierdie pragtige woonstel, smaakvol ingerig met 'n goed toegeruste kombuis, veilige parkering en 'n uitstekende ligging bied alles waarvoor mens kan vra in (a home away from home) scenario. Nicolene is 'n gasvrou duisend. Sy kommunikeer vooraf uitstekend met haar gaste, maak seker dat hulle met hul aankoms tuis voel en verskaf inligting oor alles wat die dorp en kontrei bied. Vin Suite sal in die toekoms ons voorkeur blyplek op Stellenbosch wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Septimus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Aangenaam - netjies en maklik toeganklik. Maklik om die eenheid te bereik - goeie ligging. Netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan W
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Fantasties. Baie dankie. Dit was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Peaceful. Good thank you, I recommend a television in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tersia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Ongelooflike lekker tyd belewe. Die verblyf is verskriklik goed toegerus en baie baie netjies. Die eienares het aan al jou behoeftes gedink en voorsiening vir alles gemaak. Ons sal sonder twyfel weer daar gaan kuier dit was 'n fees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Vin Suite
Beste Tersia, Baie dankie vir hierdie rojale terugvoer, dit maak my hart altyd lekker warm as ek hoor dat my gaste hulle kosbare tyd weg van die huis en die gewone roetine voluit geniet tydens hul tuisgaan by ons in Vin Suite en so tuis voel dat hulle graag weer sal wil kom kuier. Julle is droomgaste!! Baie dankie vir deurlopende meer as aangename kommunikasie en dat julle ons akkommodasie so netjies en skoon agtergelaat het!! Julle is altyd welkom en ons sien uit na die voorreg om jul volgende keer op ons werf te verwelkom! Beste wense na die Noorde vir 'n voorspoedige 2020! Vriendelike groete, Nicolene Vin Suite

Rudolph L
Kort verblyf
4.6
Jul 2019

Netjies en skoon. Goeie reëlings vir in en uitklok. Let wel geen TV nie (slegs DVD soos onder vermaak aangedui). DStv sal vir seker dit meer bemarkbaar maak. Die braaiplek wat aangedui is, is te ver van die woonstelle af en gaan problematies wees om te gebruik. Aircon behoort herstel/vervang te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2019

Warm ontvangs, pragtige en gerieflike skoon verblyf en veilige parkering vir ons motor. Dankie Nicolene vir al jou hulp om ons tuis te laat voel in Stellenbosch. Die verblyf was baie gerieflik en aangenaam en die handleiding oor die funksionering in die eenheid was besonder goed uiteengesit en baie handig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nicolene
Vin Suite
Beste Johannes (Jannie), Baie dankie vir jul vriendelike terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te huisves en ek is baie bly om te hoor dat julle gerieflik en tevrede was tydens jul besoek aan Stellenbosch. Hoop die res van julle vakansie is baie aangenaam en dat julle weer sal kom inloer op Stellenbosch. Beste wense vir julle! Vriendelike groete, Nicolene Vin Suite

Carisa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2019

Ons verblyf was baie aangenaam. Die eenheid het alles wat jy nodig mag hê en dit is super netjies. Dit is ook redelik sentraal, binne loopafstand na alles. Die onderdakparkering agter 'n skuifhek is ook 'n pluspunt. Nicolene is uiters behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nicolene
Vin Suite
Liewe Carisa, Baie dankie vir die heerlike, positiewe terugvoer en dat jy die moeite gedoen het om dit op die webblad te deel. Dit was 'n plesier om julle te huisves en te hoor dat aan al jul behoeftes voorsien is en die pittige kommunikasie vooraf en tussendeur - altyd 'n plesier vir 'n gasvrou en help dat alles mooi en glad verloop. Dis moes hoe ons dit wil hê! Alle mooi wense vir julle, tot volgende keer. Vriendelike groete, Nicolene

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2017

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Nicolene
Vin Suite
Hallo Arien Dankie vir jou resensie by TravelGround aangaande julle onlangse verblyf by Vin Suite in Stellenbosch. Dit was ’n plesier om julle as gaste te he. Baie dankie dat julle alles netjies en skoon agtergelaat het. Die eerste twee sinne van jou terugvoer is baie positief, baie dankie! Ek was egter verbaas in verband met die res van die boodskap. Ek sou dink ek het meermaals die uitnodiging duidelik gemaak dat ek ter alle tye kontakbaar is indien dit nodig sou wees - hetsy in verband met inliging benodig of enige probleem. Ek is dus verbaas om op hierdie manier te ervaar dat julle eintlik nie heeltemal gelukkig was tydens julle 5 dae verblyf nie, en dit eers op hierdie laat stadium hoor - veels te laat om jul verblyf so aangenaam moontlik te kon maak. Ek sou graag wou toesien dat die probleem dadelik aanspreek word, wat uit die aard van die saak nie moontlik was die, aangesien ek salig onbewus was van die situasie bo julle. Ek het intussen ook weer ons kommunikasie nagegaan, aangesien ek nie kan verstaan hoekom ek jul ontevredenheid nie opgetel het nie. Ek haal aan jou sms boodskap twee aande voor jul vertrek: “ Hallo daar….dis reg so….bly baie lekker…wat doen ons Dond met die sleutel? Groete…." Ek net nog nooit vantevore ’n klagte van hierdie aard gehad in die 9 jaar wat ek hierdie selfsorg eenheid bestuur nie. Ek het reeds die eienaar gekontak om op te volg en uit te vind wat die probleem daar was. Ek vra dus om verskoning vir enige ongerief veroorsaak. Nogmaals dankie Vriendelike groete Nicolene Vin Suite

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stadlerstraat 14, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZTFlNzViLTExNDAtNDZkOS1iZDMwLWVmZjAxZDZjZjJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 14 Stadler Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.939523729696 18.850039243698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang