Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vin Suite

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stadlerstraat 14, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vin Suite is 'n smaakvol gemeubileerde en volledig toegeruste selfsorg-ateljeewoonstel net langs Dorpstraat, die historiese middelpunt van Stellenbosch.

Verblyf bestaan uit 'n groot, ligte en sonnige ateljeewoonstel en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badkamerhanddoeke word voorsien. Die eenheid het groot vensters en Franse glasdeure wat na die tuin oopmaak en spog met meesterlike handgemaakte meubels. Die oopplan moderne kombuis sluit aan by die sitarea en is volledig toegerus.

Die woonstel is in 'n klein sekuriteitskompleks geleë en sluit 'n veilige onderdakparkeerplek in.

Vin Suite is stapafstand vanaf historiese Dorpstraat, asook verskeie restaurante en toeriste-aantreklikhede in Sentraal Stellenbosch en naby alle hoofpaaie wat gaste met Kaapstad Internasionale Lughawe verbind, verskeie pragtige strande, wynlandgoedere, gholfbane, wynstreke in naburige gebiede. valleie en die manjifieke stad Kaapstad en Tafelberg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Vin Suite
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Stadlerstraat 14, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vin Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stadlerstraat 14, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZTFlNzViLTExNDAtNDZkOS1iZDMwLWVmZjAxZDZjZjJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 14 Stadler Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.939523729696 18.850039243698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang