Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vindoux Guest Farm & Spa

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kathy F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik. Ons het lekker gebraai en daar was 'n wonderlike rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onspanne. Baie mooi area en diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Unieke verblyf. N Hartlike ontvangs, baie stil en rustige omgewing. Die springbokke was iets besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchant K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik, relaxing, pragtige uitsigte. Was fantasties. Heerlik en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige plek waar mens jou batterye kan laai. Wat 'n pragtige plek, waar mens maar net jou skoene kan uitskop en ontspan. Ons was daar met Nuwejaarsnaweek en dit was ongelooflik warm. Was nie juis lus vir baie aktiwiteite nie. Kon heerlik in die massiewe swembad afkoel. Die kamer met sy uitsig oor die berge en springbokkies wat onder die boomhuis loop, maar mens voel jy is deel van die natuur. Ontbyt is heerlik en die hoeveelheid baie rojaal. Ons was ook by die spa en dit was net so 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Gemaklik, vriendelik, veilig, goed geleë. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam, die verblyf was netjies en skoon en alles het goed gewerk, ten spyte van die kragonderbreking wat instaan gehad het a.g.v. die weer. Die Gin Tasting kan ons hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clive N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Tulbagh is a must visit. Our stay was great. The location of Vindoux Guest Farm & Spa is very central. One has all the amenities at the cottage. The gin tasting on a Saturday afternoon is very nearby. The staff are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Ontspanning op sy beste! Diens is fantasties en die mense is besonders vriendelik! Ons sal keer op keer weer terug gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Great, will definitely stay there again. Centrally located to explore the region. The air conditioning is great in the summer heat too, as is the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ingrid G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Tranquil. Rejuvenating. Stunning. The view from our treehouse at Vindoux Guest Farm & Spa was absolutely exquisite. The aircon helped a lot in the heat. We enjoyed the clean pool and braai spot, oh and the bath with the jets was magical! The breakfast was delicious and perfectly cooked. Last but not least, the springboks and zebra were the highlight of our stay, and that you had board games we could play. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Driaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vindoux Plaas, Twee Jong Gezellen-straat, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa317eb60eaf5db971102d5e7311da343d67d47816c6676ea59d7f2252a04ef246d3442c56051e01712341351a76c9f6dd47e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 Vindoux farm Twee Jong Gezellen road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.249257716652 19.113335609436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang