Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vindoux Guest Farm & Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vindoux Plaas, Twee Jong Gezellen-straat, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vindoux Guest Farm & Spa skuil in die Tulbaghvallei net 120 km van Kaapstad af. Die werkende plaas is aan die voorheuwels van die Saronsberge geleë, net buite die prentjiemooi, historiese dorpie, Tulbagh.

Die plaas spog met 4 boomhuise, 'n selfsorg-boomlodge en rustieke selfsorgkothuise met slaapplek vir 2 of 4 gaste. Gaste kan reël dat die kamer saans romanties voorberei word met plaaslike MCC. Pieknieks of braaipakkies is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Gaste kan 'n fiets huur om die omliggende wynplase te verken en kan gin op Saterdae proe. Daar is ook 'n swembad waarin gaste kan afkoel.

Die plaas het ook 'n spa met natuurlike behandelings wat deur fynbos geïnspireer word, insluitend behandelings vir paartjies en swangerskapmasserings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marianne C
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable experience. We enjoyed our stay very much. The treehouse is something else to experience with everything you need. A very nic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Desmond J
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, relaxing. Everything was supplied, clean, fresh towels. I liked the idea of no TV. If I wanted to watch TV, I could've stayed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Marina J
Gesin met tieners
5.0
Great family lodge. Excellent for family stay, friendly staff, clean, private and well maintained. Thanks for everything Vindoux team!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Jean J
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Very friendly staff at reception and at the Spa. The massage was straight out of heaven. The continental and fried...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Kathy F
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Ons het lekker gebraai en daar was 'n wonderlike rustige atmosfeer.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Driaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vindoux Plaas, Twee Jong Gezellen-straat, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vindoux Guest Farm & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vindoux Plaas, Twee Jong Gezellen-straat, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa317eb60eaf5db971102d5e7311da343d67d47816c6676ea59d7f2252a04ef246d3442c56051e01712341351a76c9f6dd47e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 Vindoux farm Twee Jong Gezellen road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.249257716652 19.113335609436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang