Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vineyard Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papiesvlei-weg, Vaalvlei-plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 280 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vineyard Cottage is 'n eko-kothuis wat buite die rooster is geleë op 'n werkende herlewingsplaas in die hartjie van die Overberg, met panoramiese uitsigte na Walkerbaai en die Kleinriviersberge. Hierdie kothuis word omring deur fynbos en wingerde en het suiwer fonteinwater, 'n houtvuurbad en sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié luukse kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n buitestort, 'n wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is en spog met 'n manjifieke uitsig.

Die kothuis maak oop op 'n patio met braaigeriewe, en gaste kan ontspan in die borrelbad wat oor die wingerde uitkyk. Gaste is welkom om op die plaas rond te dwaal, in die damme te swem en vis te vang, en deur die groentetuine te kronkel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Papiesvlei-weg, Vaalvlei-plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papiesvlei-weg, Vaalvlei-plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2777a8612eee456c40a9a42c3d574110aae8259669f372d1582b88ba339ac9bba9e3d3a258b5d650fac657f4affa4c0e6ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 280 per nag (plek vir 2) Papiesvlei Road Vaalvlei Farm 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.44981205974 19.553089141846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang