Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vineyard Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Steven M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. It was amazing, nice and clean and quiet. Very private, and I would really like to do it again. Thanks to the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Vineyard Cottage
Thank you for your visit Steven. Hope to host you and your wife again in the near future.

Suzette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie dankie vir die gasvryheid. Andre is baie gasvry en behulpsaam. Netjiese eenheid en alles is ruim en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Vineyard Cottage
Baie dankie, Suzette. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Dankie dat julle die cottage netjies gelaat het. Hoop om julle weer as my gaste te verwelkom. Alle voorspoed vir 2024.

Johnnie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Maklik bereikbaar, uiters netjies, rustig, uiters vriendelik, baie dankie! Ons is so vriendelik ontvang. Ons het in 'n perfekte, netjiese eenheid gebly en ons sal beslis weer terugkom. Baie dankie, Andre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Vineyard Cottage
Baie dankie Johnnie vir julle resensie. Dit was lekker om julle as gaste te he en sien daarna uit om julle in die toekoms weer as gaste/vriende te ontvang.

Jan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Een van die oulikste plekkies waar ons in 'n lang tyd gebly het. Regtig geniet. Baie lekker. Baie netjiese plekkie. Goed ingerig. Baie goed geleë. Vriendelike gasheer wat uit sy pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Selfs vir ons plek bespreek by restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Vineyard Cottage
Baie dankie vir julle resensie. Ek waardeer dit baie. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien. Geniet die res van jul vakansie. Groete Andre

Petro V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Lekker gebly dankie baie. Het baie lekker gebly, motor het in oop parkering voor huis geslaap, maar dit was baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

Heerlik rustig en ontspannend. Toegang na die cottage en die cottage self is nie baie privaat nie aangesien dit teenaan die eienaar se huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

We had the most relaxing time. Vineyard Cottage had everything we needed and the pool was a bonus! The host was friendly and hospitable. We will definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Vineyard Cottage
Thank you very much for your positive review. It is much appreciated. Hope to see you soon back again. Kind regards Andre van Bergen (Vineyard Cottage)

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1071e0adc14150f9af7f9a7c44a434b2018df925b2e99dc35cb17468f05f1781f3eb58ae3a954f00767eda0b54856f2c6e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 5 Muller Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.584781416457 19.349056953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang