Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vineyard Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Vineyard Cottage bied gerieflike verblyf in 'n unieke plattelandse kothuis met 'n warm en verwelkomende atmosfeer. Die selfsorgkothuis is smaakvol gemeubileer en het 'n privaat ingang. Die kothuis is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon, in die dorpie Gansbaai, net 600 m van die hawe af. Die eiendom bied uitsigte oor die hawe, Walkerbaai en die Hottentots Holland-berge in die verte.

The Vineyard Cottage beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof met oond, 'n ketel en 'n broodrooster. Die sitarea is toegerus met 'n TV met volledige DStv-kanale. Wi-Fi is beskikbaar. Badhanddoeke, swembadhanddoeke en 'n haardroër word voorsien.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en is welkom om van die swembad op die perseel gebruik te maak. Gaste het ook toegang tot motorhuisparkeerplek en 'n kluis vir waardevolle items.

Gansbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos haaihokduik, walviskyk en lugwalviskyk in seisoen, sowel as gholf, visvang, 4x4-roetes, perdry, veldry-avonture oor die land, Fatbike-toere, wyntoere en verskeie staproetes .

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Schalk V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gekuier en sal Vineyard Cottage beslis aanbeveel. Baie netjiese, skoon en oulike plek met 'n lieflike swembad as bonus. Baie vriendeli...
Sien meer
Des 2024
Rita K
Saam met vriende
5.0
Wonderlik. Vineyard Cottage het al my verwagtinge oortref. Andre was baie vriendelik en behulpsaam. Dit is baie stil en rustig. Ideale verblyf om die ...
Sien meer
Des 2024
Melanie S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. I was amazed by the quietness and the friendliness. I would recommend anyone that would like to stay there for a weekend or ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Steven M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was amazing, nice and clean and quiet. Very private, and I would really like to do it again. Thanks to the owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Chantal L
Saam met lewensmaat
4.8
Fabulous. It was my birthday weekend and oh what a wonderful host and beautiful establishment. We received 5-star treatment. I'm still ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vineyard Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1071e0adc14150f9af7f9a7c44a434b2018df925b2e99dc35cb17468f05f1781f3eb58ae3a954f00767eda0b54856f2c6e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 5 Muller Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.584781416457 19.349056953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang