Vineyard Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Vineyard Cottage bied gerieflike verblyf in 'n unieke kothuis met 'n heerlike warm atmosfeer. Dié selfsorgkothuis het 'n privaat ingang en is op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon, in Gansbaai sowat 600 m vanaf die hawe geleë. Die perseel bied mooi uitsigte oor die hawe, Walkerbaai, en die Hottentots Hollandberge in die verte.
Die Vineyard Cottage beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie en 'n leefarea. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof met oond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n TV met volle DStv. WiFi is beskikbaar. Bad- en swemhanddoeke en 'n haardroër word voorsien.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en kan ook die gemeenskaplike swembad gebruik. Parkeerplek op die perseel en 'n kluis is ook beskikbaar.
Gansbaai bied verskeie doendinge soos haaihokduik, walviskyk op land en vanuit 'n helikopter in seisoen, gholfspeel, visvang, 4x4-roetes, perdry, Fatbike-toere, wyntoere, en ook verskeie staproetes in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Vineyard Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang