Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vineyard Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Vineyard Cottage bied gerieflike verblyf in 'n unieke kothuis met 'n heerlike warm atmosfeer. Dié selfsorgkothuis het 'n privaat ingang en is op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon, in Gansbaai sowat 600 m vanaf die hawe geleë. Die perseel bied mooi uitsigte oor die hawe, Walkerbaai, en die Hottentots Hollandberge in die verte.

Die Vineyard Cottage beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie en 'n leefarea. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof met oond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n TV met volle DStv. WiFi is beskikbaar. Bad- en swemhanddoeke en 'n haardroër word voorsien.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en kan ook die gemeenskaplike swembad gebruik. Parkeerplek op die perseel en 'n kluis is ook beskikbaar.

Gansbaai bied verskeie doendinge soos haaihokduik, walviskyk op land en vanuit 'n helikopter in seisoen, gholfspeel, visvang, 4x4-roetes, perdry, Fatbike-toere, wyntoere, en ook verskeie staproetes in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Rita K
Saam met vriende
5.0
Wonderlik. Vineyard Cottage het al my verwagtinge oortref. Andre was baie vriendelik en behulpsaam. Dit is baie stil en rustig. Ideale verblyf om die ...
Sien meer
Des 2024
Melanie S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. I was amazed by the quietness and the friendliness. I would recommend anyone that would like to stay there for a weekend or ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Steven M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was amazing, nice and clean and quiet. Very private, and I would really like to do it again. Thanks to the owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Suzette L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir die gasvryheid. Andre is baie gasvry en behulpsaam. Netjiese eenheid en alles is ruim en gerieflik!
Des 2023
Johnnie V
Saam met lewensmaat
5.0
Maklik bereikbaar, uiters netjies, rustig, uiters vriendelik, baie dankie! Ons is so vriendelik ontvang. Ons het in 'n perfekte, netjiese eenheid gebl...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vineyard Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1071e0adc14150f9af7f9a7c44a434b2018df925b2e99dc35cb17468f05f1781f3eb58ae3a954f00767eda0b54856f2c6e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 5 Muller Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.584781416457 19.349056953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang